Southbroom Akkommodasie by Vervet's Crest Holiday Apartment | LekkeSlaap
+20

Vervet's Crest Holiday Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vervet's Crest Holiday Apartment is in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë, net 5 minute se stap van die strand af. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.

Dié eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. Die ruim sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met volle DStv. Dit is die perfekte plek om te ontspan en selfs te lees.

Die eenheid ook 'n toesluitmotorhuis, braaigeriewe, 'n swembad en 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by Vervet's Crest Holiday Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vervet's Crest Holiday Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 5, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Vervet's Crest Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkNmMwZjVhLTQ2YTYtNDU2MS1hYWMwLTFlMjJiNjY4NjZjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Beach Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.914236111111 30.327458333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za