Vesper Luxury Apartment
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 100A High Level Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vesper Luxury Apartment bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Groenpunt, Kaapstad, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek.
Ontspan op die balkon met ekstra buitesitplek, insluitend 'n gasbraai, ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lee-Anne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 100A High Level Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100A High Level Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang