Vetra Amour Guesthouse
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dolphina K - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dolphina K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker!
Baie lekker ondervinding. Mense is vreeslik vriendelik en baie baie behulpsaam! Vir seker 'n goeie keuse!
Christa se Terugvoer
Beste Dolphina,
Baie dankie vir die resensie. Dit was my voorreg om jul te huisves.Baie sterkte vir jou en Bertus. Mag julle geseend wees met n pragtige klein bondeltjie.
liefde,
tannie Christa
Vetra Amour Guesthouse
Jeanette Z - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jeanette Z
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie nice!
Die kamers is pragtig en gerieflik ingerig. Daar is als wat mens nodig het. Ons sal weer daar oornag en dit beslis aanbeveel.
Denita G - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Denita G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie gerieflik gewees en baie netjies.
Sal vir seker weer van hulle gebruik maak. Vriendelik ontvang en als netjies en skoon.
Gaste wat na Vetra Amour Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |