Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Via's B&B

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir Via's B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Buksie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buksie D
Enkelreisiger

Lekker geslaap! Pragtige dorp! Allermooste omgewing!

Lekker gebly! Uitmuntende gasvrye mense! Heerlik! Sal graag weer besoek aflê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Vriendelike gasheer en alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Japie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort minder as verwag.

Nie loads heading gerat nie. Moet in straat parkeer en tasse ver dra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het Greyton baie geniet en sal graag weer die dorp besoek.

Ja, lekker gebly. Was gerieflik naby alles. Was bietjie bekommerd oor motor wat vol bagasie was en nie agter 'n hek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khalid G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G
Enkelreisiger

Central location in Greyton.

Very cute cottage on the main street behind the coffee shop. Breakfast is at the coffee shop - very good coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Lovely place, we were in rooms 1 and 3, which have a great terrace at the back to sit in sunshine (in photo). Bedrooms furnished really well. The person who welcomed us provided exceptional service and all the information we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Beautiful, really enjoyed the relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te ontspan en stilte te geniet.

Heerlik gebly by Via's B&B. Pragtige, netjiese skoon kamer. Die omgewing is pragtig en doodstil. Sielerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer het aan alle verwagtinge voldoen. Vir ontbyt kan enige opsie gekies word.

Goeie verblyf en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf by Via's B&B baie geniet!

Die stilte en rustigheid wat ons daar ervaar het, was voedsel vir ons siele. Daar is in al ons behoeftes voorsien. Ons het heerlik geslaap op 'n baie gerieflike koningsgrootte bed met kraakskoon beddegoed. Die badkamer was ingerig met genoeg skoon handdoeke. Daar was koffie, rooibostee en swart tee beskikbaar, met vars melk in die yskas, asook 'n klein houertjie met koekies as 'n spesiale toegif. Die tuin is pragtig versorg en baie privaat. Ons kan Via's B&B beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf en etes by die restaurant was fantasties, beste diens en vriendelike personeel!

Gerieflike kamer met alles wat benodig word. Ontbyt en diens was uit die boonste rakke. Die eienaar het geen probleem gehad dat ons vroeër kon inklok nie. Ek en my man het deelgeneem aan die MTB Pie Run, baie nat en koud het ons 11 uur Saterdagoggend by hulle aangekom en onmiddelik het hulle ons ingeneem sodat ons kon stort en warm aantrek. Ons sien beslis weer en weer. Weereens dankie, stem saam met jou jy het die mooiste mooi vrou aan jou sy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V
Saam met vriende

Wat 'n ongelooflike lekker span.

Matthew was baie behulpsaam en geduldig, moes verskeie kere datum skuif as gevolg van peroonlike omstandighede. Die staf is vriendelik en laat mens baie tuis voel. Kamer en opset heerlik en rustig en sentraal dat jy oral kan stap. Die hele Greyton was op hul tone en net vriendelikheid het ons gekry! Restaurante se kos by Abby Rose, heerlik en vir seker 'n stop wat julle kan maak. Greyton, sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skep 'n rustige gevoel.

Dit was baie koud die aand wat ons daar was en dink 'n elektriese kombers sou baie welkom gewees het. Die plekke is baie mooi en netjies en die bed slaap heerlik. Daar is ondervloerse verhitting, maar dit was nie baie effektief nie. Die ontbyt was baie lekker en daar was 'n heerlike kaggel in die restaurant-area. Ek kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and relaxing.

The room was lovely, Matthew the host was friendly and helpful. Well located in the heart of Greyton. Breakfast in the adjoining cafe was delicious. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Righard K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Righard K
Enkelreisiger

Gemaklik en gerieflk.

Dit was net 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendon P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Brendon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good clean room and facilities, food and coffee not at a good standard.

Love Greyton, awesome for all outdoors experiences. We MTB and hike and it is all there. Via gave a good size room with good heating and facilities. They even washed my bike after a muddy run on the trails - No issues with the accomodation. The breakfast and coffee however were below average, with competition levels so high in Greyton, this needs to be a focus area. We didn't even eat there on out last morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Good Morning Brendon.

I am very happy that you enjoyed your stay with us in our rooms this weekend. I am truly sorry to that your meal was not up to standard. I will bring this to the kitchens attention. I hope that we will have another opportunity to prove that our food can be of a high standard.

Thank you for your feedback.
Kind regards. Matthew.

Via's B&B
Andrew B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was relaxing and pleasant.

They need to be better equipped for loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henda D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Via's is die alles-in-een gastehuis in Greyton.

Via's is 'n pragtige gastehuis, met restaurant, in die middel van Greyton, naby aan alles. Daar is 'n lekker 'vibe' en die diens is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jd V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleeë. Uitstekende diens.

Greyton is 'n pragtige dorpie. Lekker atmosfeer. Via's is sentraal geleë, stapafstand van alles. Lekker restaurante met goeie kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our host Matthew was very friendy and accomodating.

And we really enjoyed the complimentary breakfast at Via's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en goed toegeruste kamer met heerlike ontbyt!

Die kamer was ruim en goed toegerus. Die ontbyt was met sorg voorberei en keurig aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik sentraal geleë!

Kamers is baie skoon en netjies. Stapafstand vanaf oral waar jy wil wees. Ontbyt was ook heerlik. Dankie Matthew vir uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Thank you for such a wonderful review Christine.

I hope to have you back again soon.

Via's B&B
Nicola B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Heerlike kuier in 'n netjiese en skoon omgewind. Baie dankie.

Baie dankie vir jul vriendelike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Alles was perfek. Matthew is beslis 'n groot aanwins vir enige besigheid. Die diens was onberispelik van aankoms tot vertrek. Die sjef en haar span sorg vir heerlike etes. Die eienaar en sy vrou is teenwoordig en dit sê reeds baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Goed ingerigte en gerieflike kamer. Lugreëling in kamer was 'n pluspunt aangesien dit 'n baie warm naweek was. Die enigste aanbeveling wat ek het, is om die stort van 'n meer praktiese rakkie vir seep ens. te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H
Saam met vriende

A lovely central spot with a fabulous host.

Our booking was exactly as requested. Breakfast was great. Even during the busy Rose Festival the service was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zikmann J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikmann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik. Gasheer uiters vriendelike en behulpsaam. Kos smaaklik en baie mooi voorgesit. Sal beslis weer kom.

Uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, net te kort.

Baie netjiese blyplek en naby aan alles in Greyton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reana B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reana B
Saam met vriende

Lekker gesellig. Matthew het ons kuier spesiaal gemaak.

Kamers word nie gediens nie - dit sou dalk 'n ekstra bederf gewees het. Verder was alles mooi en lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil S
Saam met vriende

Dit was ideaal.

Kan sterk aanbeveel. Top gehalte en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic location, lovely place, great people.

We really enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik!

Geen probleem was te groot om dadelik op te los nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en behulpsaam

Baie netjies plek, goed geleë, behulpsame personeel en lekker ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sari C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location, nice big room and very helpful manager Matthew.

We had a lovely stay, just what we wanted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, snoesige, gemaklike plekkie.

Baie dankie aan die eienaar en aan Matthew. Altwee was daar toe ons aankomen ons is dadelik na ons kamer geneem. Netjies en skoon in die tuin weggesteek. Heerlik stil en privaat. Matthew het alles aan ons verduidelik en daar was waarlik geen fout nie. Alles wat jy nodig het, is in die kamer. Daar was selfs 'n verhitte handdoekreling! Die eienaar en Matthew het ook uit hul pad gegaan om my man te help met sy fietsboks en die "courier" daarvan. Pragtige plek, heerlike koffie en ontbyt. Sal beslis weer hier bly. Enigste "weird" ding was die vreeslike lae sleutel houer om die deur oop te sluit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker gekuier. Sentraal en 'n heerlike wegbreek. Kamermat het paar vuilkolle gehad wat sleg vertoon het, maar verder was die kamer pynlik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ron C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ron C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

The location suited us as we could walk to most places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patsy W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patsy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die stilte en rustigheid geniet. Ontbyt was heerlik.

Greyton is en by ons gunsteling wegbreekdorpie vir 'n naweek of langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Goeie kwaliteit beddegoed.

Ons het heerlik gebly. Matthew het ons ontvang en bederf. Ons het Vrydag geparkeer en eers weer Maandag met die kar gery. Alles gebeur rondom Via's. Die beste koffie. Wonderlike ontbyt. En Ambiance is 4 plekke verder waar ook uitstekende gesondheidskosse bedien word. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful stay.

We had an excellent stay at Vias B&B. Very friendly host and we felt really welcome. Perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ontspanne - en gerieflik in die middeldorp.

Ons gaan beslis weer terug zoontje!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenieta E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lenieta E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens en gasheer was baie behulpsaam.

Ons het ons oornag verblyf baie geniet en sal Via's aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely visit with friendly, helpful, accommodating hosts.

Loved the town and the venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martha V

Stylvol en gerieflik

Bly gerus hier. Ek beveel dit ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker kos, gawe mense en 'n heerlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rykie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rykie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon en netjies

Pragtige ruim kamer en vriendelike ontvangs deur gasvrye personeel. 'n Rustige omgewing waar 'n mens se siel verkwik kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda T
Gesin met tieners

A very pleasant stay.

Really enjoyed out very pleasant stay in this centrally located B&B. Breakfasts were delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita O
Gesin met tieners

Baie goeie, vriendelike en kwaliteit diens.

Via’s Guesthouse het al ons verwagtinge oortref en het vir ons 'n baie goeie eerste indruk vir Greyton oor die algemeen gegee. Die gastehuis self was baie netjies met baie vriendelike personeel wat uit hulle pad uit gaan om moeite te doen vir hulle gaste. Hulle het ook hulle eie koffie roastery met uitstekende cappuccinos en flat whites!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige en ontspanne wegbreek!

Ek het al so baie van Greyton gehoor en was aangenaam verras oor die plekkie so naby aan Kaapstad. Via's se ligging in die hoofstraat, is absoluut ideaal en dit was heerlik om soggens ontbyt op die stoep te eet terwyl mens kon sien wat gebeur nou eintlik in Greyton. Die kamers kyk uit op 'n privaat tuin wat 'n aangename atmosfeer skep. Al wat gepla het in kamer 1 is die geraas van die Deli se koelkamer wat vanaf die badkamer gehoor kan word as mens saans wil gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orelia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim kamer wat in al ons behoeftes voorsien het.

Ruim en netjiese kamer, lekker sjerrie met ontvangs, badkamer netjies en voel veilig tydens verblyf. Ook mooi buite-area om in te ontspan met heerlike ontbyt as deel van verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margreet B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal weer kom kuier!

Via's is baie sentraal, naby restaurante en winkeltjies. Alles wat 'n mens kan nodig kry is beskikbaar in die kamers. Ons sal Via's definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Baie dankie Magreet,
Ons sien uit na julle volgende kuietjie.
Groetenis,
Heidi

Via's B&B
Elaine C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons het baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Beste Elaine,

Baie dankie, ons waardeer die mooi woorde! Kom kuier gerus weer!

Groetnis,
Heidi

Via's B&B
Sam F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam F
Saam met vriende

Charming guesthouse in the perfect location.

Such a beautiful little guesthouse. Lovely ambience and we felt extremely welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Dear Sam,

Thank you, we give our everything to ensure a memorable and enjoyable stay!

Regards,
Heidi

Via's B&B
Francois V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer, vriendelike diens, goed geleë. Ons kom terug!

Via's was 'n uiters aangename ervaring van die eerste oomblik tot die laaste. Soveel hartlikheid en vriendelikheid en die pragtige kamer het ons laat besluit dat ons definitief sal terugkom na Via's toe, en so gou as moontlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Fantasties! Baie dankie Francois, ons sien uit na nog 'n kuierjie!

Groetnis,
Heidi

Via's B&B
Daniel S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer daar bly as ek in Greyton area is.

Baie lekker, gerieflik, groot kamer, netjies, gemaklike bed, DStv. Ons het arriveer, was verwelkom deur 'n baie vriendelike eienaar. Die kamer (kamer 4) was fantasties groot en baie gemaklik. Ontbyt is by die deli wat op die eiendom is. Hulle het 'n fantastiese eggs-benedict onder andere! Daar was 'n ander eienaar wat ietwat kortaf met kliënte was by deli en met myself toe ek ekstras op my rekening wou betaal, maar vir seker nie kortaf genoeg dat ek nie die lekker plekkie sal voorstel vir ander nie. Bly gerus hier sou jy verblyf in Greyton soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kuier in die middedorp.

Goeie ligging, netjies en skoon. Vriendelike en behulpsame personeel. Goeie ontbyt. Kan dink mens kan lekker kuier in die somer, dit was net bitter koud en die lugverkoeling funksioneer nie as verwarmer nie. Ondervloerse verwarming net plek-plek die vloer verwarm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Via's B&B se terugvoer

Beste Linda,

Jammer om te hoor oor die verhitting! Ons het die lugverkoeler laat verstel om ook warm lug te blaas.

Groetnis,
Heidi

Via's B&B
Marlene D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D
Gesin met tieners

Wonderlike persoonlike en warme ontvangs.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem