Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Victoria Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ann N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann N
Besigheidsreis

Netjies, veilig en baie gerieflik.

Ons was verras deur vriendelikheid, ongelooflike gasvryheid en 'n baie netjiese kothuis. Heerlik bederf met ekstra eetgoed en kombersies teen die koue. Baie dankie vir hierdie heerlike blyplek - sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Victoria Cottage se terugvoer

Baie dankie Ann, julle is altyd so welkom by Victoria Cottage en soos ek vir julle gese het, julle was die netjieste gaste nog. Dankie vir die fantastiese resensie.

Victoria Cottage
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriastraat 46, Kensington B, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYjJhM2YzLWU2YjgtNGQzMS1hMjY2LTFmN2Y4Yjc4YWJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Victoria Street Kensington B 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.08156 28.00504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem