- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Victorian Beach Cottages bied selfsorgeenhede in die kusdorp Amanzimtoti. Die gastehuis is oorkant die Toti Towers Shopping Centre en naby Amanzimtoti-strand, Splash Waterworld en ander besienswaardighede.
Verblyf by Victorian Beach Cottages bestaan uit 4 unieke eenhede met slaaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer, toegeruste kombuisie en 'n sitarea wat na 'n stoep of balkon met 'n see-uitsig lei.
Elke eenheid het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n volledige alarmstelsel en onderdakparkeerplek.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die lodge het skoonmaakgeriewe op die perseel en daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste wat lank bly. Die wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Basil's Place is 'n losstaande ateljee-eenheid met 'n balkon met 'n braai-area, 'n tafel met sitplek en see-uitsigte. Die eenheid het 'n slaapkamerarea met lugversorging en 'n dubbelbed, 'n spieëltafel en kasspasie. Die badkamerarea het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n glasstoofplaat en 'n oond toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunbird is 'n see-uitsig-eenheid met slaapplek vir 4 en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n glasplaatstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is 'n 2-sitplek-slaapbank in die sitarea asook sitplek buite om die skouspelagtige uitsigte en dolfynkyk te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kingfisher-eenheid bied slaapplek aan 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders onder 8, en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n spieëltafel en kasspasie. Die sitkamer het 'n slaapbank met slaapplek vir 1 volwassene of 2 klein kinders. Die badkamer het 'n instapstort en 'n aparte bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die sitkamer en eetarea lei na die stoep, waar jy die skouspelagtige see-uitsigte kan geniet en dolfyne kan sien. Daar is ook direkte toegang tot die swembad en braai-area vanaf die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n privaat eenslaapkamer-hoekeenheid met sy eie stoep met 'n 4-sitplek buitestoep-suite, wat spog met 'n see-uitsig op die perseel. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n oopplan-sitkamer en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n werkstasie en 'n kantoorstoel. Die kombuis is met 'n glasbladstoof, 'n oond, 'n koffiemasjien, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is direkte toegang tot die swembad en braai-area vanaf die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kaitlyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Basil's Place
- Selfsorg
- Sunbird kothuis
- Selfsorg
- Kingfisher kothuis
- Selfsorg
- Pelican kothuis