View at 18
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
View at 18 is 'n luukse selfsorgvakansie-eenheid met 3 slaapkamers in die 45 Marine Drive-woonstelkompleks, Hermanus. Hierdie eenheid front na 'n kranspad en is ideaal vir walviskyk.
Die woonstel is toegerus met 'n platskerm-TV en DStv. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, oond en 'n koffiemasjien. Die woonstel het gratis onderdakparkeerplek en ekstra skoonmaakdienste kan gereël word.
Die woonstel is nie kindervriendelik nie.
Dit is naby die Herman Village Square Piazza, waar jy ook uitstekende restaurante en boetiekwinkeltjies sal kry, en dit bied 'n panoramiese uitsig ook Hermanus se kuslyn. Daar is ook 'n ingeslote balkon met skuifdeure. Doendinge binne 'n 3 km-radius sluit visvang, seilplankry, kanovaart, voetslaan, fietsry, duik, perdry, snorkel en 'n gholfbaan in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marinerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink View at 18 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap