+106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 688 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Therese S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Voldoen aan die vereistes. Die TV kort aandag, ek kon dit nie harder sit nie want die afstandbeheer was verlore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Ons vra groot verskoning vir die afwesige afstandbeheer. Ons maak werk daarvan om 'n nuwe een te kry. Ons hoop van harte om u weer te mag verwelkom.

Jill W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Very comfortable. Fantastic view. A very warm welcome when we arrived. The unit, semi self-catering, was spacious and well equipped. Having the jungle gym for our 4-year-old grandson was a bonus after a long drive. In summer, a dip in the pool would have been a hit. The view of the dam is stunning and the sunrise is spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for the perfect rating and for sharing your experience. We are thrilled that you enjoyed a relaxing and refreshing stopover with us. We would love to welcome you back during the warmer months so you can fully enjoy a refreshing swim!

Gerrit B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

10 uit tien. Roxy se diens is uitstekend. Ons het tuis gevoel in View Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u besoek en dat u die tyd geneem het om so 'n pragtige resensie te skryf. Roxy gaan so bly wees om u resensie te lees, sy is inderdaad 'n ster! Ons hoop om u sommer gou weer te verwelkom vir nog 'n lekker oorslaap.

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Uitstekend. Uitstekende geleë. Pragtige uitsig. Doodstil en veilige parkering. Eenheid lekker ruim en luuks en die ideale oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is opreg bly om te hoor dat u die verblyf by ons geniet het. Dit sal vir ons 'n groot voorreg wees om u in die toekoms weer by ons te verwelkom.

Estie R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Pragtige uitsig. Netjiese en skoon verblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die wonderlike resensie en puik gradering! Die uitsig oor die dam is inderdaad pragtig en ons is bly u kon dit ervaar. Dit was ’n groot genot om u te huisves, en ons hoop om u gou weer vir ’n ontspannende oorslaap of selfs 'n langer wegbreek te verwelkom!

Daniel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Great value for money and will use again. Friendly welcome and comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for the lovely review! It was an absolute pleasure welcoming you, and I am so glad you had a comfortable stay. We really appreciate your feedback and look forward to hosting you again on your next trip!

Fred V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

The perfect stopover for travelling from the coast to inland destinations. Kew Lodge is an excellent stayover for travellers from the coast to places inland. The accommodation is very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for the wonderful 5/5 rating and your kind words! It is fantastic to know that View Lodge served as the perfect stopover for your journey from the coast. Safe travels, and we hope to welcome you back on your next trip!

Armand D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Vakansie. Ons het gedink dit is 'n baie mooi plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die 5/5-gradering! Dit is altyd vir ons 'n voorreg om gaste te verwelkom en ons hoop om julle gou weer te sien vir die volgende vakansie!

Mariana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Goeie waarde vir geld. Netjiese kamer met pragtige uitsig en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Dit is vir ons baie waardevol om te hoor dat u, u verblyf as goeie waarde vir geld ervaar het. Ons is verheug dat die netheid van die kamer, die pragtige uitsig en die vriendelike diens van ons personeel u tydjie hier by ons spesiaal gemaak het. Dit was 'n voorreg om u as gas te mag huisves, en ons hoop om u binnekort weer by ons te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier.

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Skoon, netjies en gerieflik. Ons was aangenaam verras met die verblyf. Baie netjies en skoon - alles wat ons nodig het. Die kinders het lekker by die swembad gespeel. Klein goedjies ook, beddens het warm komberse, stort werk lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u pragtige vyfstertoekenning en dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Dit is vir ons 'n groot voorreg om te hoor dat u so aangenaam verras was met u verblyf. Dit bring altyd vir ons groot vreugde wanneer die kinders ons fasiliteite geniet! Ons hoop om u sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 688

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 688 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang