+106

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 576 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bianca G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Happy. Happy vibes and a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice, clean and comfortable. Bonus amenities including the pool and braai. Very nice amenities including the swimming pool and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat, al was dit net vir ’n oornag, u verblyf aangenaam was. Ons waardeer dit en hoop om u weer in die toekoms te mag verwelkom.

Micheal J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The unit was very nice and clean! Would recommend to anybody! It was a very good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words. We’re pleased to hear that you found the unit very nice and clean and that you had a very good stay. Your recommendation means a great deal to us, and we truly appreciate your support. We would be delighted to welcome you back again in the future.

Morne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing view and value for money! Beautiful spot with an amazing view! Quality beds and bedding! Clean and tidy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you for your lovely review. We’re delighted to hear that you enjoyed the amazing view, found the accommodation great value for money, and appreciated the quality of our beds, bedding, and cleanliness. Your encouraging feedback truly means a lot to us. We look forward to welcoming you back to View Lodge in the future.

Liana V
1 nag
5.0
Des 2025

Onbeskryflik dankie en die aanbeveling vir ete by Rustic Grill & Bar was. Definitief. Enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u mooi resensie. Ons is so bly dat u ondervinding positief was en ons hoop om u gou weer te sien.

Emsie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great waarde vir geld. Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u die plek en die pragtige uitsig geniet het. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Izobel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese verblyf – skoon, gerieflik en baie aangenaam. Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was gemaklik, netjies en goed toegerus. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat alles skoon, gerieflik en goed toegerus was. Dankie ook vir u vriendelike woorde oor ons gasvryheid. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Jessica S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Tranquil. Roxy was amazing. Friendly and welcoming. Lodge is quiet and clean. Excited to stay again in Jan on our way home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure hosting you, and I’m grateful to hear that you found the lodge quiet, clean, and welcoming. We truly look forward to welcoming you again in January on your way home. Safe travels until then.

Japie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Veilig. Skoon. Lekke geslaap! Wat 'n ongelooflike mooi, skoon en netjiese plekkie en die uitsig is asemrowend! So tuis gevoel en sal vir seker weer terugkeer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat u veilig gevoel het, lekker geslaap het en die skoonheid en uitsig van ons plekkie geniet het. Dit beteken vir ons baie dat u so tuis gevoel het. U is altyd weer hartlik welkom, en ons sien uit daarna om u in die toekoms weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 576

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 576 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang