+106

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 580 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anneli V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Veilig and baie netjies. Dankie vir jou veilige en netjiese eenheid. Alhoewel ons eers laat geaariveer het, was die proses om sleutels te verkry vroegtydig en duidelik per video gekommunikeer. Ons waardeer die moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Awesome stay, friendly and very helpful host Antoinette. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda Pretorius P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en vriendelike ontvangs. Mooiste uitsig. Mooi omgewing. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon, net jammer koffie koppies het koffie ringe aangehad. Kyk miskien om dinge soos brood en steakmesse, broodbord by te voeg aangesien daar braai geriewe is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel. Ons is verheug om te hoor dat u ons pragtige uitsig en omgewing geniet het, en dat ons span u vriendelik verwelkom het. Ons waardeer ook u eerlikheid oor die punte wat aandag verg. Ons vra opreg om verskoning dat die koffiekoppies nie aan ons gewone standaarde van netheid voldoen het nie; ons het dit reeds met ons skoonmaakspan bespreek om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Dankie vir die uitstekende voorstelle rakende die kombuisgereedskap. Ons streef daarna om ons gaste se kuier so gerieflik moontlik te maak, en ons gaan beslis kyk om steakmesse en broodborde by die braaigeriewe te voeg vir toekomstige besoeke. Ons hoop om u gou weer by View Lodge te verwelkom!

Bianca G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Happy. Happy vibes and a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you very much for your kind review. We’re glad you had a good stay and truly appreciate you taking the time to share your experience. You’re always welcome back.

Bonny B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very nice, clean and comfortable. Bonus amenities including the pool and braai. Very nice amenities including the swimming pool and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you for taking the time to share your experience. We’re grateful you enjoyed your stay and the added touches we offer. It was a pleasure hosting you, and you’re welcome again anytime.

Hendrilien R
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Perfek. Pragtige uitsig op die dam. Baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat, al was dit net vir ’n oornag, u verblyf aangenaam was. Ons waardeer dit en hoop om u weer in die toekoms te mag verwelkom.

Micheal J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The unit was very nice and clean! Would recommend to anybody! It was a very good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words. We’re pleased to hear that you found the unit very nice and clean and that you had a very good stay. Your recommendation means a great deal to us, and we truly appreciate your support. We would be delighted to welcome you back again in the future.

Morne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing view and value for money! Beautiful spot with an amazing view! Quality beds and bedding! Clean and tidy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you for your lovely review. We’re delighted to hear that you enjoyed the amazing view, found the accommodation great value for money, and appreciated the quality of our beds, bedding, and cleanliness. Your encouraging feedback truly means a lot to us. We look forward to welcoming you back to View Lodge in the future.

Liana V
1 nag
5.0
Des 2025

Onbeskryflik dankie en die aanbeveling vir ete by Rustic Grill & Bar was. Definitief. Enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u mooi resensie. Ons is so bly dat u ondervinding positief was en ons hoop om u gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 580

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 580 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang