Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viewpoint Estate

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike kuier-plekkie, winter of somer. Baie goed toegerus. Goeie keuse. Besondere plek, heerlik gerus in pragtige omgewing. Regtig 'n plek waar mens kan herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. What an amazing experience, the fireplace was definitely the highlight of our trip. The accommodation was very clean and neat. My wife loved the decor. We had an amazing time and will definitely be going back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
You are most welcome, hope to see you soon.

Alda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige plek om te ontspan. Ons het heerlik gebly. Die plek is skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig en sjarme. Dit was vreeslik mooi en lekker. Die bed is net 'n bietjie moeilik aangesien albei persone van die een kant af moet inklim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
Baie dankie Louis, ons hoop julle is gou weer terug.

Francois B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Snoesige en netjiese cabin, pragtige omgewing. Netjiese verblyf, pragtige omgewing. Ons naweek was die perfekte koue weer en wou ons net in ons cabin met die kaggel en mooi uitsig bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
Baie dankie, Francois, dit was lekker om julle by ons te hê, ons hoop om julle gou weer te sien.

Tamryn J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfy, cosy, clean, beautiful. So stunning, quaint, beautiful, spotlessly clean, exquisite views, peaceful, pretty gardens, cabin is gorgeous. Enjoyed our stay very much. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
We are so glad to hear you enjoyed your stay, please visit us again soon!

Pierre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustig en mooi! Ons het baie lekker gebly! Pragtige omgewing met goed ingerigte eenhede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duduzile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful. The place was dreamy! Just what the doctor ordered, an oasis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
We are so glad you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again.

Sekamo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

I really enjoyed my stay, it's a beautiful place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
Thank you very much. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.

Breganza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie lekker gebly by Viewpoint Estate en sal die verblyf beslis aanbeveel. Viewpoint is voorwaar 'n lekke plek om te bly. Die ligging met die uitsig oor Haenertsburg is spesiaal. Die kamer, ons was in nommer 5, is baie mooi, netjies en gerieflik. Ek sal egter voorstel dat hulle die trappe effens veiliger maak deur miskien "nonslip" stroke daarop te plak. Die trappe is baie steil en glad. Ons was hartlik ontvang deur die gasvrou en sy en al die ander personeel was deurgaans baie vriendelik en behulpsaam. Een klagte wat ons wel het, is dat ons na die 3de nag, van 5 nagte, gevra het vir skoon handdoeke. Ons is gerus gestel dat hulle die handdoeke en die linne in elk geval sou vervang die betrokke oggend. Toe ons die middag terugkeer van ons dag se verkenning van die area, was die handdoeke en linne egter nog nie geruil nie. Nadat ons weer gevra het, is dit toe wel na ons kamer gestuur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moya
Viewpoint Estate
Thank you for your feedback, Breganza. We are glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Moya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a04838548814bb9703d538282950c479fe760712be05e97c072d742328bf8d01125fc5a994ca4b37956d34d99025d38bc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.938846470114 29.937444797558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang