Villa 2704 San Lameer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa 2704 San Lameer is in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom geleë.

Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n handstort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kooktoebehore. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, 'n platskerm-TV, DStv, 'n DVD-speler, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel in.

Geriewe op die landgoed sluit swem, gholf, muurbal, tennis, fietsry, voetslaan en rolbal in.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 2704 San Lameer sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 2704 San Lameer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za