Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Villa 28 is 'n pragtige selfsorghuis in die sekuriteitskompleks Terenure Villas in Kempton Park, Johannesburg. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf wat sentraal geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea het ook glasdeure wat lei an 'n onderdakstoep met 'n rusbank, TV, etenstafel, yskas en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe insluitend winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 28 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa 28
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sharette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Villa 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjerivier-rylaan 10, Terenure Villas, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA841638c11298ca838d73e6db8cb73b688537bac1f8f058786acc2d8bdd75b2509e54f50c3f94db6c2553429798d8aed8bf8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 10 Oranjerivier Drive Terenure Villas 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.072518572526 28.203379922368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem