LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 de Beer street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Villa Afriq is in Lydenburg, Mpumalanga, geleë en bied gehalteverblyf - ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf om te ontspan en te herlaai.

Die eiendom bied 11 pragtig gemeubileerde eenhede wat elk toegerus is met 'n privaat en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met 'n TV wat DStv-kanale bied, tesame met gratis WiFi.

Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige tuin met 'n braai-area, perfek vir skemerkelkies. Gedurende die somermaande kan gaste 'n verfrissende gemeenskaplike swembad geniet - 'n ideale manier om die hitte te ontsnap.

Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise C
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis. Ons het baie welkom gevoel. Die plekkie is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer hier oorslaap in die t...
Sien meer
Okt 2026
Hannelie J
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel. Baie mooi plek met alles wat jy nodig het. Skoon en keurig.
Aug 2026
Adriaan J
Gesin met tieners
5.0
Puik! Sal definitief weer daar bly. Puik ligging. Baie behulpsaam en ongelooflik vriendelike eienaars!
Feb 2026
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker plek. Baie oulike plek en sal weer daar oornag.
Nov 2025
Simone C
5.0
Perfect little home away from home. Great value for money! You get a fully equipped little place that is not just a room, but almost li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22 de Beer street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Villa Afriq het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 de Beer street, Lydenburg, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa78ecd3bea332901ff55ffe1736ed69ca19ee066bbf2d0f381dc6cd12ca5908acc0ee4b6a8b6d0d9a4c645945a4d6f05df8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 de Beer street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.0931347 30.4588146