Shelly Beach Akkommodasie by Villa Albatross 1 | LekkeSlaap
+20
+20

Villa Albatross 1

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Churchillweg 14, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Albatross is 'n lieflike selfsorggastehuis wat deur 'n familie besuur word, in Shelley Beach. Die kusdorp is aan die Hibiskus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Dié gastehuis beskik oor 5 smaakvol versierde slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite-badkamers is. Die slaapkamers het elkeen gemaklike beddens. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is ook 'n oopplan-sitkamer en -eetarea met 'n TV met DStv en braaigeriewe.

Villa Albatross is gerieflik ingerig en linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis is reg voor op die strand en die tuinhek bied toegang tot 'n goed versorgde grasperk en die strand. Die hoofstrand het 'n getypoel, stapafstand vanaf die huis.

Die perseel is ten volle omhein en het ook elektriese omheining. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter elektriese hekke.

Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos duik, Shelley Beach bootklub en lanseergeriewe vir bote, diepseevisvang, reptielpark, bootvaarte, haaihokduik en vele meer. Die bekende Wildekus met die kasino en verskeie watersporte is sowat 30 km ver. Shelley Beach Centre is ook binne maklike bereik vanaf die gastehuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Albatross 1 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Villa Albatross 1
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Churchillweg 14, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Albatross 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Churchillweg 14, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnGSPhxkcvT0KfZLHN2l0WuHUsr302I2AFJot7b0AHqjWX9ike4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 14 Churchill Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -30.81327487202 30.410037916672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za