Villa Albizia
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 735R2 490 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Albizia is 'n pragtige vakansiehuis op die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende aangesien die huis 'n lieflike swembadarea vir ontspanning het.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Elkeen van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en een van die beddens kan as 2 aparte beddens opgemaak word. Die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n lieflike tuin met 'n swembad en sonstoele. Daar is ook 'n Jacuzzi beskikbaar.
Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar. Die ligging van hierdie landgoed is langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag en wateronderbrekings is daar 'n omsetter sowel as 'n JoJo-tenk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Resa Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal