Villa Chad

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 27 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Villa Chad is in die hartjie van die pragtige dorpie genaamd Kleinmond geleë. Kleinmond is teen die voet van die majestueuse Kogelberge en naby wit sandstrande geleë.

Die hele huis is versier in 'n kombinasie van Afrika- en Bali-style. Villa Chad bied 5 kamers wat elegant versier is. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in al die kamers. Die kamer kan romanties ingerig word indien dit vooraf gereël word.

Al die kamers lei na 'n patio en lowerryke, tropiese tuin met 'n swembad en Jacuzzi. Gaste kan die asemrowende uitsigte op die Kogelberge geniet. Verdere geriewe en dienste sluit parkeerplek van die straat af, 'n wasgoeddiens, 'n boma, 'n klein gimnasium en 'n behandelingskamer in.

Daar is verskeie uitstekende restaurante, wêreldklas-gholfbane en wynplase wat internasionaal erken word net 'n paar minute hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Chad gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 R1 020 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 27 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za