Villa Cho-Co-Latt Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Cho-Co-Latt Guest House is in Porterville in die Wes-Kaap geleë. Dié gastehuis het 'n gesellige en huislike atmosfeer. Daar is 'n wittebroodsuite met 'n Franse ambience, 'n kandelaar en 'n bad vir twee. Die kamers is gemeubileer met beddens en linne van 'n uiters hoë gehalte. Daar is 6 kamers op die grondvloer en 'n kelderkamer wat geskik is vir 'n gesin.

Die gastehuis beskik oor 3 dubbelkamers en 3 enkelkamers. Die kelderkamer is toegerus met 1 dubbelbed en 3 enkelkamers. Al die kamers het DStv, gratis WiFi en lugversorging. 5 van die kamers het storte en die wittebrood suite en die solderkamer het baddens. Privaat parkeerplek op 'n veilige perseel is beskikbaar.

Daar is 'n restaurant genaamd "Koppikofi" op die perseel wat al 13 jaar lank in bedryf is. Al jou middagetes, aandetes en ontbyte kan in die restaurant bedien word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Cho-Co-Latt Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za