Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Costa Rose

Gastehuis
1 Sakpas Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R2 085
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié sakpas-eenheid het 'n stortkamer, luukse geriewe, lugversorging en 'n balkon of terras. Dit het nie 'n uitsig nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
3 Dubbelkamer met Terras
Vanaf
Vanaf R2 285
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied 'n uitsig op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid is aan die agterkant van die huis en bied 'n uitsig oor die tuin en swembad. Dit het toegang tot 'n groot terras en beskik oor luukse geriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
4 Dubbelkamer met Privaat Balkon
Vanaf
Vanaf R2 485
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n privaat balkon met 'n tafel, stoele en 'n sonstoel. Dis aan die voorkant van die huis en het 'n en suite-stort, luukse geriewe, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2 Standaardkamer (koning / 2 enkelbeddens)
Vanaf
Vanaf R2 585
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid het luukse geriewe, lugversorging en 'n uitsig op Leeukop.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
5 Tuin Koningin
Vanaf
Vanaf R2 585
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is in 'n aparte anneks in die tuin met direkte toegang tot die buite-sitarea en swembad. Dit het 'n groot en suite-stort, luukse geriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
6 Koning/2-Enkelbed met Terras
Vanaf
Vanaf R2 685
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is uiters ruim en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit bied 'n uitsig op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die eenheid is aan die agterkant van die huis en bied 'n uitsig oor die tuin en swembad. Dit het toegang tot 'n groot terras en beskik ook luukse geriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt

Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
7 Koning/2-Enkelbed met Privaat Balkon
Vanaf
Vanaf R2 885
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is 45 m² groot en het 'n sitkamer, 'n uitsig op die berg, 'n privaat balkon, en 'n ekstra lang koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne. Die volledige badkamer het 'n Jacuzzi, aparte stort, luukse handdoeke en komplimentêre toiletware. Verder het die suite lugversorging, WiFi, 'n TV met 'n DVD-speler, 'n kluis, 'n yskassie met verversings en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Huisreëls

Gaste kan reël om vroeër in te klok of later uit te klok.

Gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar.

Ons kan huurmotors en toere vir gaste reël.

Rook is verbode in die kamers. Dit word slegs in die rookareas toegelaat, soos die tuin, balkonne en terrasse,

Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 085
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA227de7be8d8e0ebe96c2f5e9d6acf8198e86bd4f44ac7b19588262ef9936f792ebc669306989da533ba3dd7df64212b84f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 085 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Winwtonia Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.914232416201 18.392604589462
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem