+35

Villa Cosy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rio Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Cosy is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiehuis in Paradise, Knysna. Dit is 'n wonderlike tuisbasis vir vriende en familie waar hulle kan ontspan en hierdie gewilde kusdorp in die Tuinroete kan geniet.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers in die hoofhuis en 1 slaapkamer en badkamer in die ateljeekothuis. Twee van die slaapkamers in die hoofhuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet, terwyl die tweede gedeelde badkamer 'n stort het. Die ateljeekothuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die opwaskamer vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim onderdak-patio met buitemeubels, 'n braai en pragtige uitsigte oor die Knysna-hawe geniet, en die ateljee-eenheid beskik oor 'n balkon met sitplek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Knysna Waterfront ongeveer 2.2 km weg.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Rio Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 650
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 650
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Rio Street, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6c94e55a9f3b4540c4c8d1349f2f8892862f74abc967cd07e6a9ecb03ed8d53667dec1b807adca9aebdd303e36b7bbd52e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 650 per nag (plek vir 8) 16 Rio Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0303755 23.03763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang