LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Richard V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Daar is nie genoeg sterre vir die plek nie 10/10! Die beste plek waar ek ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Baie dankie, Richard - dit is regtig 'n eer vir ons om jou positiewe terugvoering te lees! Ek sal jou boodskap oordra aan die res van die span. Julle was ongelooflike gaste en ons sal julle altyd weer met ope arms terug verwelkom! Vriendelike groete, Nic & Adele.

Amanda M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Uitstekend. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Baie dankie vir die positiewe terugvoering - ons waardeer dit opreg. Julle was ongelooflike gaste en ons sien uit om julle spoedig weer te ontvang!

Douw W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Sal vir seker weer daar bly. Beste gastehuis met alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering, Douw! Dit beteken regtig baie vir ons en die span! Julle is altyd weer welkom by ons. Mooi dag en week. Nic & Adele

Carina P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ver bo verwagting! Villa Cuore is oor en oor die moeite werd. Uitstekende ligging, pragtige uitsig en baie sentraal. Die akkommodasie is topgehalte met ekstras soos koeldrank, yoghurt, ontbytpap, filterkoffie en beskuit! 'n Ordentlike haardroër en luukse beddegoed! Nic are gracious hosts only too ready to assist. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, Carina. Ons waardeer dit opreg! Kom kuier gerus gou weer. Vriendelike groete, Nic & Adele

Claire F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Immaculate! Fantastic accommodation with everything you could ever need! The hosts were so helpful and friendly. The cottage was extremely spacious, neat and immaculate! Great private Braai facilities and your own natural spring water pool. Would highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Thank you for the positive feedback, Claire - we really value your opinion. Hope to see you soon again!

Liesel G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lieflike verblyf in 'n 5 ster eenheid met onverbeterlike gasvryheid. Baie dankie vir 'n lieflike verblyf in 'n baie goed ingerigte eenheid. Alles is keurig en voldoen meer as genoeg aan gaste se behoeftes. Die beddens asook beddegoed is van uitstaande gehalte. Nic is uiters vriendelik, behulpsaam en gasvry. Ons het die privaat stoepie met sy pragtige uitsig oor die dorp en berge vreeslik baie geniet. Die eenheid is privaat en skep 'n baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Ons is so bly julle het die verblyf geniet, Liesel - dit was ons voorreg om julle as gaste te hê. Julle is altyd weer welkom by ons!

Santie V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Nic was 'n baie goeie gasheer gewees, ons het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Hi Santie, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete, Nic

Hessie G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike tyd gewees. Baie vriendelike en behulpsame mense. Hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en hulp te verleen. Sal enige tyd aanbeveel. Pragtige uitsig oor berge en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Baie dankie vir julle mooi terugvoering Hessie - ons waardeer dit opreg. Julle was ongelooflike gaste en is altyd weer welkom by ons! Vriendelike groete, Nic & Adele

Gerhard F
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Villa Cuore maak die Paarl net beter. Wat 'n heerlike bly. Alles wat jy nodig het is in plek en die gasheer was so gasvry. Die plek sal ek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Villa Cuore
Gerhard, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Mooi dag!

Lindie W
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Kom weer! Ongelooflike verblyf met aandag aan detail! Gasheer het selfs ons voertuig se nommerplate versterk. Niks is te veel moeite en ware plattelandse gasvryheid, wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Villa Cuore
Dankie Lindie - ons waardeer julle positiewe terugvoering! Kom kuier gerus weer - ons sien uit om julle te ontvang. Vriendelike groete, Nic & Adele.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Bespreek

5 Tarryn Close, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89486ca6a8d5a5b5c3d891bc3b12fd966878cbcffec8a4fa941476262c08d89bb25bf1d0f10a37136241e193236a29b651a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 5 Tarryn Close Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7293898 18.9547617

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang