Villa de Leeu
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Dave E - Apr 2024
Algehele gradering
Great getaway place for a couple who love the bush, hard to beat!
Lees meerYvonne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer gaan.
Villa de Leeu se terugvoer
Baie dankie Yvonne, we really appreciate your review and we are very glad you enjoyed your stay at Villa de Leeu. We sincerely hope to see you again in the future. Baie dankie!
Trevor S - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Deon J - Jan 2024
Algehele gradering
Die hele naweek was asemrowend, geen negatiewe komentaar van ons.
Dewald R - Jan 2024
Algehele gradering
Fun, beautiful and super clean.
Anneke G - Des 2023
Algehele gradering
Bosveld Wittebrood.
Ruan K - Nov 2023
Algehele gradering
Great. Will definitely come again!
Tanya G - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing! A lot of effort was placed into giving us an exceptional stay!
Wessel D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig, mense is baie vriendelik.
Joe A - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you very much for your review.
Rynart V - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gewees, heerlike weer gehad. Die plekkie is netjies toegerus.
Villa de Leeu se terugvoer
Baie dankie Rynart, we are so glad you enjoyed it and we hope to see you again. Very much appreciated.
Shaun P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you. We so very much appreciate your review and sincerely hope to be if service again soon.
Harriet D - Jul 2023
Algehele gradering
'n Gem van verblyf aan die rand van die Groot Kruger. Verblyf was van uitstaande gehalte. Veiligheid was gerusstellend en kon ons vakansie geniet met gemak van die eerste oomblik af.
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you. So very much appreciated we are so glad you enjoyed your stay! Hope to see you again soon.
Annerike M - Jun 2023
Algehele gradering
Vir 'n vinnige wegbreek.
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you for the lovely review; so very much appreciated.
Peta-lee S - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant stay in lovely neat unit.
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you so much for the lovely review, we so very much appreciate it.
Linette D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Baie diere gesien by ons plekkie.
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you so much. It is so important to us that our guests are happy and enjoy their stay; we appreciate the positive feedback so much. Thank you.
Ruan S - Apr 2023
Algehele gradering
Very happy with our stay at Villa de Leeu.
Villa de Leeu se terugvoer
Thank you Ruan so very much for your review. We are absolutely delighted that you enjoyed your time at Villa de Leeu and we hope to be of service again in the future. Thank you once again.
Henricko V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Villa de Leeu se terugvoer
Baie dankie, vir die puik resensie. Wat 'n voorreg om julle te huisves.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leeu-weg 4195, Marlothpark, 1321, Mpumalanga