@Villa de Vie holiday apartment
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jun 2024 tot 7 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: J4 Villa de Vie, Vredekloof-weg, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 215 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@Villa de Vie holiday apartment is in Vredekloof op die hoek van Brackenfell en Durbanville geleë. Hierdie oase op die grondverdieping in 'n veilige kompleks bied vinnige toegang tot Glengarry, Tygervallei, Cape Gate-winkelsentrums en die N1.
Die pragtige tweeslaapkamerwoonstel kombineer styl en funksionaliteit en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die modern ontwerpte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein toonbank wat na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en YouTube lei. Gratis WiFi word voorsien.
Die kompleks bied veilige parkeerplek en 'n tennis- en muurbalbaan wat gaste kan gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- J4 Villa de Vie, Vredekloof-weg, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink @Villa de Vie holiday apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: J4 Villa de Vie, Vredekloof-weg, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap