+16
Gastehuis in Bantrybaai

Villa Del Mar

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4A Avenue Marina, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa Del Mar is 'n smaakvol versierde suite in Bantry Bay en spog met 180 grade-uitsigte oor die see vanaf elke venster. Dit stel ook gaste in staat om die lieflike sonsondergange te bewonder of van die stoep af die walvisse te kyk wat langs die kus swem.

Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, sowel as basiese eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasskuifdeure lei na die terras wat 'n etenstafel en buitemeubels het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kombuisie
DStv

Ligging

  • 4A Avenue Marina, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4A Avenue Marina, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c4018652368765d0e5eadc4824ea51547a2c70815a72ea498dff9fbce6b5ed8f62a331703dc302aaf159b5579d1d3dfbf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 2) 4A Avenue Marina Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9287073 18.3799228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang