Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini F6

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 54

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Villa Delfini F6
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nico C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig en naby alles.

Baie lekker eenheid was skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay. Lovely to sit on the balcony and watch the sea.

We were well received at Beach Cabanas by the friendly, helpful receptionist. It was useful having shops nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini F6 se terugvoer

Good afternoon Ian,

We are happy to hear that you enjoyed your stay and we are looking forward to your next visit.

Best Regards,
Cindy

Villa Delfini F6
Bracell H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bracell H
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en mooi verblyf. Ligging baie sentraal. Baie veilig. Die verblyf is selfs eenkeer kom skoonmaak en skoon beddegoed opgesit. Die eenheid is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër wat jou verblyf baie aangenaam maak!

'n Heerlike kuier in Jeffreysbaai by hierdie lekker verblyf! Dankie Sindy vir jou hulpvaardigheid en vriendelike diens met die die sleutels en ook vir die reel van die skoonmaak. Ons het ons vakansie baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini F6 se terugvoer

Goeie More,

Baie dankie vir die review. Ons is baie bly julle het julle vakansie hier by ons geniet en sien uit om julle weer met akkommodasie te akkommodeer.

Groete,
Cindy

Villa Delfini F6
Marli W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli W
Gesin met tieners

Wonderlike uitsig!

Baie netjiese, goed toegeruste eenheid binne stapafstand van winkels, en die strand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn D
Gesin met tieners

Awesome.

Was heerlike vakansie net ontspan en as gesin tyd saam spandeer. Die woonstel was so gerieflik met als in wat jy nodig het om jou wegbreek kan te vergemaklik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Delfini F6 se terugvoer

Goeie middag Marilyn.

Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te akkommodeer.
Vreeslik dankie vir die terugvoering, dit word hartlik waardeer.

Groete
Beach Cabanas/Villa Delfini F6

Villa Delfini F6
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini F6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d932d2de89f925bf6b1fce6e98deb96cbf650d35c502d835dfb919239e283003cb0cfbcaa8f0fc2eda59aad7f211f3cc93d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Da Gama Road Villa Delfini F6 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034787222741 24.930943843471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem