Villa Doré
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izingolweni-weg, Villa Doré, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Villa Doré is op 'n stuk landbougrond geleë wat oor Port Edward uitkyk. Ons bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid sodat gaste privaatheid en rustigheid kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte en golwende heuwels van Makadamianeut-boorde in die vallei aanskou.
Die verblyf bestaan uit 6 ruim en suite-kamers met slaapplek vir altesaam 12 gaste. Die badkamers beskik oor moderne reënstorte met masseerstrale aan weerskante. Gaste het toegang tot 'n oopplankombuis, -sitkamer en -eetkamer, en 'n kroeg-sitarea wat op die swembad-dek uitkyk waar gaste ook uitsigte oor die Indiese Oseaan kan geniet. Die dekor is 'n kombinasie van Afrika-, Oosterse en klassieke Europese invloede met 'n warm en gasvrye atmosfeer waar jy net so tuis sal voel soos by jou eie huis.
Port Edward bied 'n hele rits doendinge en besienswaardighede, soos staproetes, gholf, die Beaver Creek-koffielandgoed, "wake-boarding", bergfietsroetes, die Red Desert Natuurbewarea, strande en die Wild Waves-waterpark.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
- Japanees
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Izingolweni-weg, Villa Doré, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Doré het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Izingolweni-weg, Villa Doré, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal