LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Flamenco 11 | LekkeSlaap
+27

Villa Flamenco 11

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Flamenco 11 bied gehalteverblyf in Shaka's Rock aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stortkop teen die muur, 'n handstort, toilet en ’n wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het ’n stapelbed. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en ’n wasbak. Daar is waaiers in die leefareas, slaapkamers en 1 lugversorger in een van die slaapkamers.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-sitarea het gemaklike banke en n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea lei na 'n grasperk.

Daar is lieflike braaigeriewe op die perseel wat gaste kan gebruik.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel in ’n toesluitmotorhuis en oop parkeerplek in die kompleks.

Die woonstel is ongeveer 650 m vanaf Salt Rock se hoofswemstrand en daar is verskeie inkopiesentrums in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Flamenco 11 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Flamenco 11
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 31, Villa Flamenco 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a4e847929a0b96119de978ee4e02f53a8452d844da0175e7fa833e515c409a357816b4b0e278c5707b263f99fa559abf1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 31 Ocean Drive Villa Flamenco 11 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -29.511584956579 31.23219875159
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!