Villa Gracia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Gracia Guesthouse bied B&B in Klerksdorp. Dis naby die middedorp met sake- en ontspanningsgeriewe.

Verblyf word gebied in 9 stylvolle kamers. Elke kamer het ‘n dubbel-, koningingrootte- of koninggrootte-bed, asook ‘n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre sjerrie.

‘n Buffet-ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete kan vooraf bestel word. Daar is ook ‘n swembad, braai-area, daaglikse skoonmaakdiens, wasgoeddiens op versoek en veilige parkeerplek.

Villa Gracia Guesthouse is naby verskeie trepleisters in Klerksdorp, soos staatsdepartemente, skole, hospitale en sportgronde.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Gracia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 030 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za