Villa Helderberg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Helderberg is 'n splinternuwe intieme en luukse B&B en het vyf luukse kamers en 1 luukse selfsorg-kothuis.

Villa Helderberg bied luukse en stylvolle suites op 'n rustige plattelandse estate met 'n rustige, luukse en veilige ligging. Al die kamers het ’n privaat patio en gratis WiFi. Elke kamer het 'n luukse badkamer met reënstorte en ekstra lang beddens, 'n minikroeg, kluis, japonne en 'n iPod-koppelstasie.

Villa Helderberg het 'n pragtige, groot tuin met 'n baie luukse swembad en sitarea, wat die Lapa genoem word.

Ons bied elke dag skemerkelkies, wyn, bier en tuisgemaakte versnapperinge aan. In die tuin is heerlike sonstoele en gratis strandhanddoeke.

Die villia is geleë in Helderberg in een van die mooiste areas van Somerset-Wes, naby die ou Stellenbosch-pad en die N2. Villa Helderberg is die perfekte basis om Somerset-Wes te ontdek, die gholfbaan en die wynplase.

Die gasheer en gasvrou Jan Renze en Tamara hoop om jou 'n hartlike verwelkoming by Villa Helderberg te gee.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Helderberg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]