Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Kyma

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles Faure Marinerylaan 15, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 050 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Villa Kyma is teen Gordonsbaai se strand en dit bied die ideale wegbreek vir 'n groep vriende of 'n gesin. Dit bied die geleentheid om te onstpan met die see op jou voorstoep.

Hierdie dubbelverdiepingvilla is geskik vir 12 gaste en het 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofsuite het 'n privaat balkon wat na die see front, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n slaapkamer op die grondverdieping wat 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die sesde slaapkamer en die vyfde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die helder oopplan-area het 'n kombuis wat 'n stoof, 2 oonde, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele het. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die ruim sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV het. WiFi is regdeur die villa beskikbaar. Die sitarea lei na die formele eetarea waar gaste saam etes kan geniet.

Die skuifdeure lei na die beskutte braaikamer wat 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste en 'n ingeboude braai het. Die area het glasstapeldeure wat oopmaak om die vars seelug in te laat, en die stapeldeure lei na die ruim grasperk wat buitesitplek en sonstoele het.

Villa Kyma is op 'n landgoed wat 'n verskeidenheid aktiwiteite bied en daar is 'n swembad, tennisbaan, muurbalbane en 'n klubhuis. Die ligging van die landgoed is ook naby die gewilde promenade wat restaurante, winkels en watersport bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Kyma sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Villa Kyma
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Antilles Faure Marinerylaan 15, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Kyma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antilles Faure Marinerylaan 15, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5391a34cf23945b0cdd48e41557b5191a88a16ac24b6ae4edddac4d38639f7eff9b52f8ce1046f8baf7db299c3b76e5fb56b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 15 Antilles Faure Marine Drive Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.144686 18.851725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem