Villa La Sola

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig. Skoon en rustig. Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker naby aan die lughawe waar ek my man moes optel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
Villa La Sola
Baie dankie vir jou terugvoering! Dit was 'n plesier om julle by Villa La Sola te hê. Hoop om julle weer te verwelkom! Beste wense vir die vakansie seisoen!

Lynne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker, sal vir seker dit kan. Baie mooi en netjies, en baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daaniel Theo B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great. Baie lekker, dankie. Vriendelik ontvang en afgesien, sal enige tyd aanbeveel. Goeie waarde vir geld, het saam met my seuns gebly en hulle het dit ook geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Veilig en skoon. Baie mooi en skoon. Groot kamer, baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitmuntend. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dineo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Home away from home. Value for money and the lady welcomed us nicely. It was way past check-in time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel Francois M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie netjies, skoon en 'n baie lekker plek. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anjonette E
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Die diens was puik, alles was silwer skoon en die ontvangs was baie vriendelik. Ek sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Well appointed and great for a short stay located close to the airport. Everything one could need was provided. Had a great breakfast served in our room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Sola Crescent, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03eedbcd6c300175625f2fd1c10ad855509478e49403024e1ef5226d8529c724f0e66f271b01c3f9530893d8aa4143abbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 15 Sola Crescent Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.158021642673 28.263889353373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang