Villa Lin-Zané
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sannet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Martmari V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en ruim, geskik vir oornag; pragtige tuin.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. So jammer jy het nie die braaiers op wiele langs die swembad gesien nie. Ons het hulle spesifiek gemaak sodat jy enige plek kan braai. En daar is 'n groot opwas as jy net gevra het.
Villa groete
Karien D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf gewees.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Lekker om jou te ontmoet, Paul. Dankie vir die terugvoer.
Villa Groete
Gideon N - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend, lekker, skoon.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Lekker om julle hier te ontvang. Sien uit om julle weer te sien.
Villa Groete
Bennie N - Feb 2024
Algehele gradering
In one word, excellent.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Villa Groete
Wessel D - Des 2023
Algehele gradering
'n Heerlike en veilige oase in Noordwes.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was vir ons lekker om jou hier te ontvang. Villa Groete
David J - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies, rustig en veilig.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Bly jy het jou verblyf geniet. Dankie vir die terugvoer.
Groete
Sannet
Manie G - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies gebly.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet.
Villa groete
Jack V - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet and clean.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Ons is bly jy het lekker gebly.
Louis K - Sep 2023
Algehele gradering
Ek het lekker gerus terwyl ek daar was.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Ons is baie bly as jy dit geniet het. Altyd lekker om te hoor dit was lekker vir die gas.
Villa groete
Erik J - Mrt 2023
Algehele gradering
Kamer was netjies en gemaklik.
Lees meerAnnelie C - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesellig, stil en veilig.
Petro O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, netjiiese verblyf met baie gasvryheid. Ons sal besliis weer daar oorbly. Dankie Sanet.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dit is so lekker as die gaste dit geniet. Lekker om julle te ontmoet.
Villa Groete
Ronel M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid en welkome tuine.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer. Villa Groete
Juan C - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, die mense is vriendelik.
Ina M - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Plekkie netjies en skoon. Mooi gemeubileer.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer lekker as mense die tuin geniet.Hoop ons sien julle gou weer. Villa Groete
Elisha L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en genotvol.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer bly as julle dit geniet.
Villa Groete
Juan C - Nov 2022
Algehele gradering
Oulike skoon netjiese plek.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Bly as jy dit geniet het.
Villa Groete
Herman K - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Uitstekende ligging.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd lekker as julle dit geniet.
Villa Groete
Johnny K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie pragtige plek ideal vir 'n oorslaap vir 'n reis na die Kgalagadi toe of terug Gauteng toe. Ons sal beslis weer daar slaap.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Jonny baie dankie vir die mooi terugvoer dit is altyd lekker as iemand dit geniet.
Villa Groete
Ruben S - Sep 2022
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die terugvoer hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Wilfried M - Aug 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Villa Groete
Joseph A - Aug 2022
Algehele gradering
Mense baie gasvry.
Nicolette H - Jun 2022
Algehele gradering
Veilige, netjiese en lekker blyplek.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons ontvang julle graag weer hier.
Villa Groete
Eve B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies met puik en vriendelike diens.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons is tans besig met kamers wat mikrogolfoonde in gaan hê.
Villa Groete
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
It is okay.
Bert L - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig, rustig en gerieflik.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly as julle dit geniet het.
Villa Groete
Thys E - Feb 2022
Algehele gradering
Weereens 'n fantastiese oornag.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Altyd lekker om vir julle te sien
Villa Groete
Daléne V - Feb 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet,
Villa Groete
Gawie N - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek op die langpad tussen Kakamas en Johannesburg.
Bert L - Des 2021
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs, rustige omgewing.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker as die gaste dit geniet.
Isobel G - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n hawe vir 'n moeë reisiger.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer.
Groete
Sannet
Adri B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en smaakvol.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit.
Dit is vir ons lekker as ons gaste dit geniet.
Villa Groete
Douw V - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Tiaan H - Aug 2021
Algehele gradering
Was aangenaam.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Bly jy het dit geniet.
Enige voorstelle vir die ontbyt.
Villa Groete
Monique O - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely spot
Villa Lin-Zané se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay. Many thanks for the review.
Villa greetings
Andries W - Jul 2021
Algehele gradering
Oorslaap by Villa Lin-Zane.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons probeer dit vir die gaste lekker en mooi maak. Ons is bly as julle ons plekkie geniet het.
Villa Groete
Marisa F - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaap-geleentheid gewees!
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis altyd lekker as ons gaste dit geniet.
Villa Groete
Jean F - Jun 2021
Algehele gradering
Tweede tuiste.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Jp S - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gemaklik en op die pad.
Morne P - Mei 2021
Algehele gradering
Uitsetekende plekkie
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is so bly as julle dit geniet het.
Martella D - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, stil, mooi swembad en vriendelike ontvangs.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.Dis lekker om te hoor julle het dit geniet.
Thys E - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te ontvang.
Dankie vir die mooi terugvoer.
Villa Groete
Thys E - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi terugvoer.
Bly julle het dit geniet ,hoop om julle gou weer te sien.
Villa Groete
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.
Villa
Groete
Adri B - Des 2020
Algehele gradering
Puik
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit.
Villa groete
Brenda T - Des 2020
Algehele gradering
Clean and safe overnight stay. Far enough away from the main road that the traffic noise could not be heard.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Sorry that I was not there,but when you made the booking I told you that I would not be there.,maybe next time we can meet each other.
Many thanks for the review.
Regards'
Sannet
Johan B - Nov 2020
Algehele gradering
Moet besoek
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly as julle ons plekkie geniet het.
Villa Groete
Lorraine V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon en veilig.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer.Dit is vir ons lekker as die gaste dit geniet.
Villa Groete
Christo D - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige oord baie netjies en skoon, baie vriendelik ontvang sal beslis in die toekoms weer by Villa Lin-Zanè gaan oorbly.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie dit was lekker om julle hier te ontvang.
Bly julle het die verblyf geniet.
Villa groete
Lafras S - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename verrassing vir enige reisiger.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Altyd lekker as die gaste dit geniet.
Villa groete
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet.
Villa-groete
Deon V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier en ontspan.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Goeie dag Deon,
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Villa Groete
Charl O - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Goeie dag Charl,
Dit was lekker om julle te ontmoet.Bly dat julle dit geniet het.Hoop ons sien julle weer.
Villa Groete
Hennie N - Mei 2019
Algehele gradering
Villa Lin-Zane is 'n aanbevole oornagbestemming met 'n rustige atmosfeer waar jy baie gasvry ontvang en behandel word.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dit was lekker om julle te ontmoet, en ons sien uit na die volgende kuier.
Villa groete
David P - Mei 2019
Algehele gradering
Recommended and would stay there again.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dear Dave,
Thank you for your review. We are so glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.
Regards,
Villa Lin-Zane
Tobie O - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en waarde vir geld, veilige verblyf op hoofroete.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.Dit is altyd lekker om goeie terugvoer te ontvang.
Sien julle weer op julle terug tog.
Villa groete.
Howard B - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation, beautiful place & friendly hostess.
Villa Lin-Zané se terugvoer
It was nice welcoming you to South Africa, glad you enjoy your stay hope to see you again.
Villa regards
Leana B - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Lekker saam met julle gekuier. Hoop ons sien gou weer.
Villa Groete
Leana B - Feb 2019
Algehele gradering
Puik.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, dit was baie lekker om julle hier te ontvang.
Villa-groete
Mark M - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Mooi wense vir die nuwe jaar.
Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Joey S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustige verblyf met vriendelike gasheer en vrou.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is lekker as mense waardeer wat jy doen. Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Anthony V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik. Als is silwerskoon. Als werk.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Positiewe kritiek maak dat ons nog meer vir die gaste wil doen. Villa groete
Callie D - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelike mense en heerlike kos.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Ek is bly om te hoor julle het die boerekos geniet.
Ena G - Mei 2018
Algehele gradering
Absoluut pragtig en rustig.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dis lekker om vir gawe mense moeite te doen. Ons hoop ons sien julle weer. Villa groete
Ronel B - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker oorslaap plek vir reisigers.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons lekker om julle hier te ontvang.
Villa-groete
Zelda D - Jan 2018
Algehele gradering
Alles wat ons nodig het.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie, as ons gaste tevrede is, is ons gelukkig. Dis altyd lekker om lekker mense hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Villa Groete
Francis B - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelik.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Ek is bly ons kon help. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Villa-groete
Japie R - Des 2017
Algehele gradering
Verblyf was netjies en skoon, vriendelik ontvang.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons lekker as julle dit geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Villa-groete
Aneldi S - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker!
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet.
Villa Groete
Uys K - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam met vriendelike diens.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Beste Uys,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te sien julle het dit geniet.
Groete,
Villa Lin-Zane
Heidi F - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker gerieflik en goed geleë.
Lees meerVilla Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, dit is presies wat ons bied.
Villa-Groete
Willem P - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig en netjiese plek.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Villa Groete
Estelle C - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie oornaggeriewe.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Ons waardeer die terug voer.Altyd lekker as die gaste tevrede is.
Villa groete
Willem O - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon netjiese blyplek, met ruim badkamer.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Goed om te hoor julle het dit geniet wat ons julle bied.
Villa groete
Hannes O - Jun 2017
Algehele gradering
Salige rustigheid.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Presies wat ons graag wil hê u moet hier ervaar.
Baie dankie.
Villa groete
Pieter C - Jun 2017
Algehele gradering
Gasvry en netjies.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Pieter,
Dit is lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer, dankie vir die positiewe terugvoer.
Chris D - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Beste Chris,
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Sannet
Rialda D - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis met vriendelike en hulpvaardige mense.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Rialda baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly as ons gaste ons plekkie geniet en dit is altyd lekker om sulke mense soos julle te ontvang.Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Sannet
Christina B - Apr 2017
Algehele gradering
Die atmosfeer was rustig, regte plaasatmosfeer, veral as jy so hard die dag gewerk het.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Karin
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Lekker dag
Groete
Sannet
Jan B - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike ervaring en waarde vir geld.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is so lekker as iemand ons plek geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Sannet
Amelia S - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Geseende Kersfees.
Groete
Sannet
Jaco B - Apr 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie vir die terugvoer ons waardeer dit!
Sonnet C - Apr 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met vriendelike personeel.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dankie Sonnet!
Dirk L - Des 2015
Algehele gradering
Puik.
Villa Lin-Zané se terugvoer
Dirk
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Dis lekker om te hoor ons klente geniet dit hier.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Sannet
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 66 Bernauw, Langs die N14, 4 km vanaf Vryburg, 8600, Noordwes