Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lion View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Lion View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicola V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Fantastiese gasheer, onvergeetlike ervaring.

Daar is nie genoeg woorde om hierdie spesiale plek te beskryf nie. Die uitsigte is asemrowend en die gasheer, Elijah, het uit sy pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Ter viering van my ma se 70ste verjaarsdag was ons opgradeer na 'n Deluxe-kamer. Die mooiste kamer met al die luukshede. Ontbyt was heerlik met genoeg verskeidenheid en was ook baie elegant voorgesit. So bly ons het gekies om by Villa Lion View in Constantia te oornag. Sal die gasvryheid en ervaring nooit vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Price-rylaan 36, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fc3ba8caa986842ae188a13bc60d52027a017bcb295fcb88fa0e43c89026fc0a55786be5ca8c9200783d027d97d241d72a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 36 Price Drive Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0242607 18.4154839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem