Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lucca

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.

Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en skoon linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Laat asb. die woonstel in dieselfde kondisie waarin dit gevind is.
Kinders jonger as 12 word nie toegelaat nie.
Geen partytjies, harde musiek of versteurings word in die omgewing toegelaat nie, want dit is in 'n woongebied.
Geen ekstra besoekers mag op die perseel wees nie.
Geen eiendom mag vir enige doeleindes verwyder word nie, insluitend pieknieks of strandbesoeke
Geen troeteldiere toegelaat nie.
Die maksimum gaste is te alle tye 4.
In- en uitkloktye moet streng nagekom word.
Eienaar woon op perseel

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-straat 5, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d16f604f9e3b378a1d818b045aaee608f0e574ee631c5ba04c9282874da3547d83ad9608d5463c81de0b9109b1eb3e04c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 5 Restio Street Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.159841043855 18.879446080356
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem