4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Restio Street, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Lucca is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsig op 'n heuwel met uitsig oor die manjifieke Gordonsbaai en die berge onder. Die woonstel is 'n kort entjie van die strand af en ongeveer 30 minute se ry vanaf Stellenbosch, waar jy bekroonde Suid-Afrikaanse wyne kan geniet.
Die woonstel is oor 2 vlakke gebou met die slaapkamers en badkamers bo. Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n ekstra gastebadkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde gastebadkamer bevat 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers het lugversorging en albei het skuifdeure wat na die tuin oopmaak.
Die groot kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoofplaat en oond in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie Netflix-kode gebruik. WiFi-internettoegang word voorsien. Die leefarea lei na 'n groot patio met gasbraaigeriewe en houtbraaigeriewe, sowel as 'n verhitte plonspoel en buitesitplek. Daar is Europese-styl luike om die patio af te sluit en glasskuifdeure. Daar is 'n omskakelaar om te verseker dat ligte en proppe beskikbaar is tydens beurtkrag.
'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig, sowel as 'n bykomende onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Villa Lucca bied hoë sekuriteit, met diefwering en veiligheidsdeure wat op alle vensters en deure aangebring is, asook gekoppel aan gewapende sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Restio Street, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Lucca het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Restio Street, Mountainside, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang