LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie | LekkeSlaap
+23

Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsa S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige blyplek met lieflike uitsig en vriendelike ontvangs.

Ons gasvrou was dierbaar en baie besorgd oor ons as gaste. Woonstel was baie netjies en is skoon gehou gedurende ons besoek. Personeel is almal dierbaar en vriendelik. Ons het 'n pragtige uitsig gehad ons beveel vir seker die verblyf aan.

Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie's terugvoer

Dear Elsa

Thank you for your review.

We are thrilled that you enjoyed our hospitality as much as we enjoyed hosting you.

We would love to welcome you back to Villa Majestic.

Kind regards
Burnette and Team

Villa Majestic vir Ekslusiewe Akkommodasie
Yonela B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Everything was perfect, from the welcome by the house manager to the view ─ quite a cosy and warm place. Will visit again with my family.

Wessel S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Ons was aangenaam verras met ons verblyf by Villa Majestic. Ons het die self sorg eenheid bespreek vir twee aande en het dit ruim, gerieflik en netjies gevind met alles wat jy sou nodig hê. Baie dankie vir die pragtige uitsig, braai en kuier vanaf die stoep en ‘n vriendelike eienaar.

Pieter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie goeie waarde vir geld! Die beste B&B ooit waar ons net die beste, persoonlike diens en gasvryheid ontvang het. So pynlik netjies en die ontbyte was ongelooflik lekker voorberei. Thanks Burnette. Dit was great!

Stephanus T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese akkommodasie.

Pragtige, volledig toegeruste woonstel wat ons gelukkig nie nodig gehad het om te deel nie. Mooi uitsig oor die see van die balkon af wat ook toegerus is met 'n braai.

Tienie E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en stil soos op die plaas.

Die woonstel was baie netjies en skoon. Daar is alles wat 'n persoon nodig het. Die japonne het handig te pas gekom vir die koue in die aand, want ons het nie saamgebring nie. Diens was wonderlik, asook die gasvrou.

Timothy Keegan E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy Keegan E
Saam met vriende

Onvergeetlik.

Baie lekker geslaap en geëet. Baie aangename gasvrou en personeel. Pragtige plek.

Charl P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik!

Gasvrou: 10 uit 10. Vir die res ook 10 uit 10!

Jan D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met uitstekende kliëntediens.

Sien die sterre.

Dawie En Annalise M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie En Annalise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gerus en die stoep met die see-uitsig baie geniet.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Die sagte japonne in die kas was 'n heerlike verassing!

Popo J - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Popo J
Besigheidsreis

A home away from home.

The place indeed provide a homely environment away from home. Would definitely use it again for family holidays.

Thandiswa N - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiswa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

AA very nice and clean place I enjoyed every moment

A nice place to stay at and it's environmental friendly. I would love to come and spend more time here in the future.

Anne-marie B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en ontspanne.

Heerlike ontbyt en ongekende gasvryheid! Baie dankie Brunette vir 'n uiters aangename verblyf by Villa Majestic. Villa Majestic is 'n keurig en smaakvol toegeruste gastehuis met 'n uiters bedagsame en vriendelike gasvrou. Brunette is ingestel op die fynere dinge van die lewe en bedien ook soggens 'n heerlike ontbyt. Dankie Brunette - jou plekkie word sterk aanbeveel en jy is 'n gasvrou 1000! Nogmaals baie dankie.

Nadia E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag oorgebly in Port Alfred.

Ons bly elke jaar in tussen 10 en 20 verskeie gastehuise, maar sal Villa Majestic nie by vriende en familie aanbeveel nie. Daar was niks wat uitstaan nie. Ons kamer was bitter klein en ons het gesukkel om spasie te vind om ons twee tasse neer te sit. My man kon slegs syne in ons kamer neersit en myne moes ons in die badkamer op die vloer sit. Die ontbyt was vreeslik klein en steek nogal sterk af teen ander gastehuise van selfs 'n goedkoper prysklas. Ons gasvrou was nêrens te vinde toe ons wou vertrek nie ─ selfs nadat ons die klokkie verskeie kere gelui het. Ons het toe maar net die sleutels in die voorportaal neergesit en vertrek. Sal beslis nie weer hierdie gastehuis besoek nie.

Amanda B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en vriendelikheid!

Dit was baie lekker! Net te kort en sal graag weer gou in die toekoms daarheen terug gaan en langer bly. Die gasvrou was baie vriendelik en alles was so netjies.

Franco J - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco J
Besigheidsreis

Uitstekend, netjies met alle geriewe.

Enige iemand sal tuis voel hier.

Alda L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die atmosfeer by Villa Majestic is regtig huislik.

Lekker kamer met groot badkamer. Ons het veral gehou daarvan dat daar altyd koffie, tee, water, ens. beskikbaar is vir gebruik. Die yskas in die sitkamer is ook baie handig. Lekker sitkamer met televisie. Baie privaat. Ons het heerlik ontbyt geëet. Hoogs aanbeveel.

Sandra S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Blyplek baie goed ingerig. Skoon, netjies en ontvangsdame baie gasvry.

Daar is baie foto's van die blyplek self maar mens kan nie bepaal waar en hoe ver die see vanaf die plek is nie, maar ons was aangenaam verras.

Jan B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stil en rustige omgewing waar mens heerlik kan ontspan!

Gehalte verblyf teen uitstekende tariewe. Die diens was uiters professioneel!

Johan T - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was doodtevrede!

Ons het baie lekker rustig geslaap met die dreuning van die see in ons ore! Die gasvrou het ons baie op ons gemak laat voel en bederf met 'n heerlike ontbyt.

Neela M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money, friendly host and staff, clean and much attention to detail.

We had a friendly welcome and every effort was made to make us feel comfortable. Absolute value for money.

Noleen G - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really a amazing hostess, elegant and very impressive.

We had the worst weather, but the self catering unit was so well equipped, there was absolutely nothing that we were short of. Lovely place and surrounding, quiet and beautiful. The hostesses was never in the way, but was always willing to help and give more than I expected. Our breakfast was healthy, but so delicious. Will definitely come back again.

Jan B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig, ontspannend met 'n lieflike uitsig en 'n aangename hulpvaardige gasvrou

'n Belewenis om te ervaar, wanneer jy wil rus en ook vakansie hou hier is jou kans. Ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie want hier het ons alles gevind wat ons benodig het vir self bediening (self catering) Baie dankie Burnette vir alles ons waardeer dit baie.

Thelma M - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma M
Besigheidsreis

Great, value for money

The staff enjoyed the friendly hospitality and found the accommodation perfect.

Sinazo P - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinazo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Villa Majestic for Exclusive Accommodation is the place to be.

I enjoyed my stay at Villa Majestic for Exclusive Accommodation! The place is beautiful, safe, and secure.

Johann S - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Enkelreisiger

We thoroughly enjoyed our stay at Villa Majestic.

Would go back any time. Found everything clean, fresh and inviting. Excellent hostess.

Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R820
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lewes-straat 7, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5N2JhZTk1LTgwZjctNDQ3ZC1iODgwLThkNGY3Yzk5MTM5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R820  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 7 Lewes Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.615924 26.8710129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!