Villa Med 28
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Med 28 is 'n oulike woonstel op die tweede verdieping in 'n gesinsvriendelike kompleks in Dolphin-singel naby Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dit is net 'n entjie se stap vanaf Willard-hoofstrand in Ballito. Dit is ook gerieflik naby Checkers. Die Noordkus bied 'n rits restaurante en koffiewinkels wat net 'n paar minute vanaf die kompleks is.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Elke kamer het of 'n staanwaaier of 'n dakwaaier.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Hierdie area lei na 'n balkon met buitemeubels.
Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan gebruikmaak van die kompleks se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en braai-area insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Med 28 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 61
Maande gelys 9
Ligging
- Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 1, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom