Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 29

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Handdoeke mag nie by die Jacuzzi gebruik word nie.
Geen harde musiek na 22:00 saans nie.
Gaste moet asb. nie die Jacuzzi gebruik as hulle vol sand is nie.
Moet asb. nie glasbottels of glase in die Jacuzzi gebruik nie.
Moenie die Jacuzzi leeg- en voltap nie. Vars water word vir elke bespreking ingetap.
Indien gaste langer as 'n week vertoef sal die linne elke week en met elke nuwe bespreking geruil word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8baff32de54635aa44f9c7983296a101c58046124810caa7bf5d2e3d551b55863fb41230169d9428a0f5a8220923aa82806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of McKenzie & Katonkel street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374488605029 32.412609729569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem