Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 29

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Mia 29 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die klein kusdorpie St. Lucia. Die kompleks is naby die hoofpad en gerieflike naby verskeie winkels en restaurante.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 stapelbed vir 2 kinders en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n diepvrieskas en 'n lessenaar. Skuifdeure lei na 'n groot stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n Jacuzzi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.

Aktiwiteite in St. Lucia sluit snorkel by Cape Vidal en 'n daguitstappie na die Hluhluwe-Imfolozi Natuurreservaat in en daar is ook 'n krokodilplaas en 'n kaasplaas nader aan Mtubatuba.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Mia 29 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Villa Mia 29
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Mia 29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Katonkelstraat., St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8baff32de54635aa44f9c7983296a101c58046124810caa7bf5d2e3d551b55863fb41230169d9428a0f5a8220923aa82806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of McKenzie & Katonkel street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374488605029 32.412609729569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem