Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 9 resensies vir Villa Mia
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Agnes L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Agnes L
Saam met vriende

I don't recommend this place.

The place is dirty, the toilet is not working, the air conditioning is flooding the kitchen and there is no WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Gesin met tieners

Lekker.

Baie gemaklik en loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Gesin met tieners

Villa Mia.

The second night was spoiled with rowdy neighbours who felt within their rights to invade our outside area. Parking was a shambles due to too many cars being parked on the premises. However, overall, the host was efficient with resolving the neighbour issue and we enjoyed our stay. It was the best unit that we have stayed in Villa Mia thus far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann-marie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ann-marie V
Saam met vriende

It was good, but there were issues.

A few issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Heel lekker blyplek saam kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Gesin met klein kinders

Goeie belegging, naby als, loopafstand. Lekker beddens, aircon, en 'n groot stort.

Dit was ons tweede keer by Villa Mia, sal dit natuurlik aanraai. Dit is 'n stil, heerlike wegbreek. Die kinders het almal lekker gespeel met mekaar in die kompleks. Die foonopvangs is net gedeeltelik op sekere sweet spots, wat ek love, want dit was die idee dat almal meer tyd saam spandeer. Ons het die mooiste diere gesien, en voëls. Die natuur is die gem hier. So die wegbreek is ideaal vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis T
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dis 'n lekker plek om te bly behalwe vir buite-mense wat inkom en die swembad oorvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit S
Gesin met tieners

Naby winkels, restourante. Goeie ligging. Veilige area.

Dit is die elfde keer wat ek in St. Lucia kom en mens kan soos alle plattelandse dorpe die agteruitgang in dienste sien. Die dorp het net 4 ure per dag water, maar Villa Mia het watertenks wat help. Ons het nie probleme met water gehad nie. Koop drinkwater of vat jou eie saam. Die woonstel het alles gehad wat nodig is, maar kort bietjie aandag. Deurknippe was los en kort skroewe, lugversorging raas baie, badkamerkraan is los. Oor die algemeen baie lekker, en die paar goedjies wat fout is, is nie die ergste nie. Ek dink vir die prys behoort alles te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb11f7a53a9e89ffd59293ab2c10a209d83388ac6384a4ee064959a14e8e3556242c3c086c19ffe10025b4ddb78513a772472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 9 5 1 4 Katonkel Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.374744676978 32.412492200618
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem