Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mio-Dor-y

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Villa Mio-Dor-y
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maggie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie J

Dit is 'n lieflike huis. Ruim met al die nodige fasiliteite.

Daar was probleme met glase en koppies ens., van die goed wat nie daar was nie, volgens lys. Die ekstra komberse was vuil. Moes self was. Oondpan vuil in oond. Koppies lelik getjip. Lig van badkamer op boonste vloer het nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza T
Saam met vriende

Awesome huis met alles wat jy nodig het!

Ons het baie lekker gebly. Daar is genoeg plek vir almal! Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n lekker verrassing toe die ligte aanbly gedurende load shedding. Die kuierarea is perfek en alles was baie mooi en netjies! Sal definitief weer daar boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met vriende

Aangename plek, onverwagte kragprobleme.

Baie lekker plek en omgewing. Maar ons het heel week gesukkel met krag wat heeltyd uitskop agv 'n elektriese probleem. Het die eienaar gekontak, maar was nie veel van hulp nie. Het toe direk met sekuriteit gereël om te help. Hulle het toe met munisipaliteit gereël, en probleem was opgelos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries A
Gesin met klein kinders

Lekker Bosveldwegbreek

Met ons aankoms is ons verwelkom deur twee blouwildebeeste en sewe koedoes. Daar het deur die loop van die naweek heelwat kuiergaste op ons stoep kom kuier. Vlakvarke, mongoose, blouapies en nagapies. Sal enige tyd weer gebruik maak van Villa Mio-dor-y. Baie dankie Christo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendru S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendru S
Gesin met tieners

Lekkerste plek wat ons nog in Marloth gebly het.

Baie netjiese plek en eienaar het ons toegelaat om eers 14:00 uit te klok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize A
Gesin met tieners

Die plek was baie skoon en netjies.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minnette W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette W
Gesin met tieners

Lekker.

Baie gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E
Gesin met klein kinders

Ons was 2 gesinne met 4 kinders onder 10 jaar oud - huis was ruim genoeg vir almal. Die swembad was 'n lafenis in die Desember-hitte. Die huis was baie goed toegerus.

Die diere wat ons daagliks besoek het was heerlik. Die kinders het dit baie geniet. Ons sal Villa Mio-Dor-y weer besoek - dalk volgende keer in die winter. Die Desember-hitte was baie erg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek met die beste verblyf en ons is van plan om September weer te gaan.

Beste verblyf wat ons nog in Marloth gehad het! En vriendelike eienaars wat dit ook aangenaam maak. Einde September gaan ons weer. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa S

Lekker.

Dit was baie rustig en heerlik. Huis baie goed toegerus en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Villa Mio-Dor-y is 'n pragtige huis en ons het so lekker gebly. Die eienaars het uit hul pad gegaan om die huis in te rig vir gaste. Ons neem gewoonlik ekstra kombuisbenodigdhede saam (soos elektriese klitser), maar hierdie keer het ons "ektras"-krat net so gestaan! Alles wat jy benodig (en meer) is in die huis. Ons was 3 gesinne en nie een keer het dit gevoel of ons onder mekaar se voete was nie. Die beddens slaap heerlik en die lugverkoelers in die onderste kamers was 'n groot pluspunt! Die kinders het die boonste loft-area terdeë geniet. Met die ekstra dakwaaiers en losstaande waaiers, kon ons die res van die huis heerlik koel hou deur die dag. Die huis was ongelooflik mooi skoon met ons aankoms. Al is die huis naby aan die hoofpad geleë, was dit steeds baie rustig en stil rondom die huis en mens kon amper glad nie die verkeer hoor beweeg nie. Baie dankie aan die eienaars vir al jul moeite. Ons sal verseker weer by Villa Mio-Dor-y bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Baie netjiese en skoon huis. Jammer oor die swembad se pomp wat nie in werking was nie. Al drie kinders het oorontsteking gehad a.g.v. die swembadwater wat nie 100% skoon was nie. Sou die eienaars aanbeveel om moontlik lugverkoeling te installeer, veral in die twee onderste slaapkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Gesin met tieners

Ruim, netjiese huis!

Ons het baie lekker gebly, die huis is ruim en baie skoon met alles wat jy nodig het. Kinders het die swembad en diere baie geniet. Sal net aanbeveel om lugversorging in die huis te sit, maar behalwe vir dit het ons lekker gebly. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Horn L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Horn L
Saam met vriende

Netjies, pragtig, skoon, baie gerieflik.

Ons verblyf oor die algemeen was 'n fantastiese ervaring, ek het aanvanklik net verkeerd verstaan dat dit nader aan die rivier is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon, sal definitief weer gaan.

Kan nie wag vir volgende trip Villa Mio-Dor-y toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grizelda C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grizelda C

Baie netjies en modern.

Baie netjiese plek, groot spasie en lekker kuierarea. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen M
Gesin met klein kinders

Baie lekker, netjies en skoon.

Ons het regtig lekker gekuier, die huis was baie netjies en skoon. My kleinkinders het die swembad geniet. Al wat ek kan byvoeg is lugversorgers vir al vir die baie warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkstraat 4421, Marloth Park, 1408, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwkHLKEnXriS1m0eOgSZwohTmWgdiQd8O7XHATXM0H0fh7cBlif?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 4421 Hawk Street Marloth Park 1408 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359244704136 31.808601803993
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem