Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mohau @ 178

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die Clarens Golf & Leisure Estate het streng huisreëls in plek, veral met betrekking tot geraas, geen troeteldiere of hommeltuie word toegelaat nie, ens. 'n Afskrif hiervan sal saam met elke besprekingsbevestiging aangestuur word. Daar is ook 'n verkorte stel reëls in die villa beskikbaar.

'n Skoonmaakdiens is op vooraf versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die sitkamer het 'n gaskaggel (gas, indien vooraf gereël, is teen 'n ekstra koste vir die 9 kg-bottel beskikbaar.)

Neem asb. kennis dat die gas vir die kaggel teen 'n ekstra koste beskikbaar is en dat dit voor aankoms gereël moet word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Golf & Leisure Estate, Villa 178, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a15989ab7b8a3c6752a59cf8c0f775c226a7b9e6cdae66eaff900386ca57eb2dbd87d2d7c44a494852ca1642a9343b10512?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Clarens Golf & Leisure Estate Villa 178 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509303345739 28.432103643254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem