Villa P14a Selborne Golf Estate
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 000R2 700 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Villa P14a Selborne Golf Estate is in die Selborne Gholflandgoed geleë, net 10 minute se ry vanaf die strand in die ouwêreldse dorp, Pennington. Gaste kan die sonsondergang vanaf die patio geniet wat uitkyk oor die pragtige gholfbaan en die voëllewe.
Dié villa beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gaste-toilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed, dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die villa het oorgenoeg kasspasie, linne, swemhanddoeke en badhanddoeke. Die leefarea bied toegang tot die patio met buitemeubels en gasbraaigeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar.
Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, spa, tennisbane, voetslaanroetes, swembaddens en 'n speelarea vir kinders.
Dis ideaal vir 'n gesin of 2 en nie geskik vir meer as 6 volwassenes nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa P14a Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom