Melodie Akkommodasie by Villa Paradiso Country Manor | LekkeSlaap
+16

Villa Paradiso Country Manor

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 40 resensies vir Villa Paradiso Country Manor
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Mokwai Abner M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokwai Abner M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average.

Bad television reception. No fridge in the room. Extra furniture with no use. The place could do with some freshening up. Breakfast dish up place not quite up to standard.

Lesinda D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda D

Baie lekker.

Skoon, gasvry, aandete en ontbyt heerlik, sal aanbeveel vir ander mense.

Marty H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marty H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 'n goeie ervaring nie.

Ek kan onder geen omstandighede Villa Paradiso aanbeveel nie. Van dag 1 af was daar probleme. Met ons aankoms was die rekening vir die uitstaande bedrag verkeerd. Die kamer het nie afstandbeheerders gehad vir die lugversorging of die TV nie. Hulle het wel die lugversorging-afstandbeheer dadelik uitgesorteer, maar na 3 dae en elke dag se vra vir die afstandbeheer vir die TV het ek later opgegee om te vra, want jy word elke dag 1 belowe, maar jy kry hom nooit nie. Daar was ook geen vooraf kommunikasie dat die restaurant en kroeg op die perseel oor Kersfees toe is nie. Ons het een aand by die kamer gekom toe is die deur nie gesluit na housekeeping die kamer skoongemaak het nie. Die dame aan diens by ontvangs se verskoning was dat hulle baie besig is en die dinge maar bietjie deurmekaar is. Ons moes 1 aand wag tot 11 uur toe voordat ons kon stort, want daar was nie water nie. Ons het dit 9 PM rapporteer en daar is gesê dat maintenance dit binne 30 min sal uitsorteer. Na die beloofde 30 min het ek dit weer rapporteer en weer is ek gesê oor 15 min sal daar water wees. Ek het toe na die 15 min gaan kyk waar werk die mense aan die water om te hoor wat aangaan. Al wie ek toe kry is die sekuriteitswag en die nagbestuurder wat probeer om die water uit te sorteer omdat maintenance al 5 PM huistoe is en hulle nie die pompe weer aangeskakel het nadat die krag vroeër die dag af was nie. Van daar af het ons elke oggend waterprobleme gehad en in die aande was die waterdruk swak tot nie bestaande nie. My vrou het haar eie kussing saamgevat, housekeeping het besluit daar is teveel kussings in die kamer en haar kussing verwyder. Ons het dit rapporteer en hulle het toe 'n kussing daar aangebring wat so oud is dat jy dit nie eers 'n kussing kan noem nie. Ons het dit weer rapporteer en tot vandag toe 8 Jan 2020 meer as 'n week nadat ons daar was het ons nog niks weer van hulle gehoor nie. Villa Paradiso bemark hulleself as 'n 4-ster-hotel met DStv-kanale. Absolute snert. Die TV vang skaars SABC 1, 2, en 3 op en dan is daar 'n E-kanaal en 1 sportkanaal. Die TV dateer ook uit die 1990's uit. Ek het al in ander laer-ster-akkommodasie gebly wat beter kanale het met beter diens. Die kamer het nie 'n yskassie in nie. Vir 'n 4-ster-hotel kry jy Ricoffy om te drink. Hulle roem hulle ook daarop dat hulle tuine pragtig is. Snert, as jy voor by die hoofhek inkom is die tuine goed versorg. Die res van die tuine en veral by die swembad kon jy sien die gras is nie in die laaste 2 weke gesny nie en die gras groei uit die potte uit by die swembad. Die kussing op die tuinstel se stoele is so oud en vuil dat dit gemakliker en veiliger is om eerder net so op die stel te sit sonder die kussings. Ons is 2 mense in die kamer, housekeeping los vir ons 1 badhanddoek en 2 handhanddoekies. Ons het op die einde van die dag 'n dag vroeër uitgeboek, want toe ons nou die 4de aand in 'n ry nie water het nie, het ons besluit dit is nou genoeg ons gaan maar liewers. Ek weet nie wie hulle 'n 4-ster-gradering gegee het nie, maar die persoon en die eienaars van Villa Paradiso weet heel duidelik nie wat die standaarde van 'n 4-ster-hotel is nie. Ek sal Villa Parradiso nie aanbeveel nie en sal ook nooit weer soontoe gaan nie al word ek betaal om daar te gaan bly.

Mogomotsi M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mogomotsi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience.

My expectations were met.

Quinten V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Vriendelik en en gemaklik.

Renet C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Renet C
Gesin met klein kinders

Het beter kwaliteit verwag.

Ons was baie teleurgesteld in die verblyf, dit was verwaarloos, vuil en swak gehaltediens. Van die krake in die mure, die vuil toiletmerke en 20 cm rekenaar skerm vir 'n TV ─ ons het meer verwag vir die prys wat ons betaal het. Die restaurant het alewig my bestelling verkeerd gehad en die ontbyt was ook onder standaard. Daar was geen krag of water die Sondagoggend nie, en ander gaste moes 3 keer gaan vra of hulle aan die probleem werk, terugvoer het, of 'n generator het. Het geklink asof die staff nie eens geweet het hul gaste sit sonder krag of water nie. Die fotos aanlyn skep ongelukkig die verkeerde persepsie.

Ellen B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ellen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend that you change your breakfast.

Rooms are not that clean, especially under the beds. You need new paintings and have some activities during the night. Secondly one cannot choose what kind of breakfast you want ─ that needs to be changed. Other than that, everything is fine. Would also like to have room service when we want and have breakfast in bed or supper in our room.

Buyile N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Buyile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed every moment. I wish I had more days.

Had good time throughout the stay. I will come back again.

Marie G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het alles baie geniet, maar moes ongelukkig vroeër ry toe ons slegte tyding kry van skoonpa wat oorlede is.

Christa R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christa R
Enkelreisiger

Die plek is mooi, maar my ervaring was baie onpersoonlik.

Die kamer was ongemaklik en onaangenaam koud, a.g.v. geen son en sementvloere. Die aircon het net ekstra wind en geen hitte besorg nie. Daar kort ook 'n tafel of iets vir 'n tas om daaruit te kan werk. Vir die prys wat mens betaal, sou ek regtig ook net 'n beter kitskoffie-opsie as Ricoffee verwag in die kamer. Ek is teleurgesteld in my verwagting.

Elandre S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elandre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en verskriklik gemaklik.

Baie netjiese kamer met gemaklike bed. Pragtige uitsig! Perfekte plek vir oornagblyplek.

Piet S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy verwag vir wat jy betaal.

Goeie waarde vir geld, sal beslis weer van Villa Paradiso gebruik maak.

Zane K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane K
Saam met vriende

Fantastiese uitsig en vriendelike mense.

Goeie waarde vir geld, sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Shene D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shene D
Saam met vriende

Ons het lekker gebly al was dit net vir een nag.

Die eenhede was baie aangenaam. Ons het wel gevoel dat ons vir die prys dalk beter toiletpapier kon kry. Ons het ook nie warm water gehad in die stort nadat een persoon gestort het nie. Ons was ook 'n bietjie teleurgesteld met die feit dat ons nie die restaurant op ons eie tyd kon gebruik nie, want ons moes bespreek en het dit nie geweet nie. Ons kan egter die plek met vrymoedigheid aanbeveel, veral vir mense wat lief is vir bier en gin.

Manie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, maar ek dink bietjie overpriced vir wat jy ontvang.

Plekkie is goed geleë met mooi uitsig. Kamers is nogal klein. Gaste kan soms luidrugtig wees. Die restaurant en kroeg gedeelte is baie lekker met mooi uitsig. Gasvryheid is baie lekker. Sal weer daar oorslaap op motorfietstrip. Die prys is effe aan die duur kant vir net oorslaap.

Zanele S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was out of this world.

I would definitely recommend Villa Paradiso Country Manor to friends and family. I would come back again and live there for many days.

Phumzile Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Phumzile Z
Saam met vriende

The place has poor customer service, there is a lot of mosquitoes in the rooms and breakfast service was poor.

The breakfast was poor, the customer service was poor and there was little service given to the guests. The rooms had a lot of mosquitoes which made sleeping a problem.

Marietjie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Swak diens by aankoms. Vergunning gevra vir niks. Bed stukkend. Swembad is nie soos geadverteer nie.

Ursula Z - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ursula Z
Saam met vriende

Verwelkoming was nie watwonders nie.

Ons het net so na 9 arriveer. Verwelkoming was nie baie lekker nie. Ons wou 'n pizza bestel en die werkers was bereid om ons een te maak, maar toe besluit die bestuurder dink ek dat die kombuis toe is. Dit was ook baie lawaaierig die Vrydagaand. Ek sal nie weer hier gaan bly en sal dit ook nie aanbeveel nie.

Lourette W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederfie.

Die Black Fox se kos was wonderlik en die atmosfeer is fantasties.

Carmen B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was average.

Daar was geen beheer oor die mense wat by die swembad partytjie gehou het Saterdagmiddag nie en hulle het vreeslik geraas. Die water in ons eenheid het gevrot na riool. Ek het dit by Kaygee aangemeld Sondagoggend. Daar was nie 'n afstandbeheer vir die TV in ons kamer met aankoms nie. Lettie was baie behulpsaam om ons raserige bure 20:30 die aand stil te kom maak nadat hulle harde musiek gespeel het, buitengewoon hard gepraat en gesing het. Die koffie in die flesse by ontbyt was koud.

Selvyn N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Selvyn N
Gesin met tieners

Baie klein kamers.

Die kamers baie klein en nie skoon nie. Die TV is 'n skande.

Charlotte W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Skoon en vriendelik.

Sonja N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ok.

Kamer baie eenvoudig. Koffie was glad nie lekker nie. Televisie is maar baie outdated vir 'n 3-ster-plek. 'n kennisgewing vooraf sou waardeer word dat die restaurant en Gin Bar albei gesluit sou wees die Saterdag. Vriendelike diens.

Johan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met vriende

Gerieflik.

Klein kamertjie wat genoeg is om oor te slaap om Hartbeespoortdam vir 'n naweek te geniet.

Anche B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anche B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not completely satisfied.

I booked a room with a king size bed, which we did not get. The water pressure was very poor and could not regulate the shower, it was either freezing cold or very hot. Was rather disappointing.

Pieter B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese fasiliteite en vriendelike diens.

Kamers is keurig en netjies. Restaurant kan aanbeveel word. Omgewing is goed versorg. In kort was dit 'n baie bevredigende ervaring en ons sal dit weer besoek.

Marisa D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar meer verwag van bedrag wat betaal moes word.

Verblyf was aangenaam, maar vir daardie bedrag verwag mens goeie kwaliteit linne, sonder gate. Ons lakens het gate gehad. Ontbyt was ook koud. Personeel by restaurant is vriendelik en het flinke diens gelewer.

Celeste B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Saam met vriende

Rustige, bekostigbare verblyf!

Baie netjiese en skoon kamers. Ontbyt was heerlik! Personeel vriendelik!

Palesa D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome .

Beautiful and peaceful place to be at. Will love to come visit again.

Charnelle V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly. Is netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Arthur K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ongelooflike plek en personeel.

Villa Paradiso Country Manor's terugvoer

Goeie Middag Tessa,

Baie dankie, hoop julle weer te sien!

Vriendelike Groete
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Lethabo M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lethabo M
Saam met vriende

Rustige plek om te ontspan!

Lekker, behalwe dat die WiFi-sein wisselvallig was.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quite place to relax.

It was great except the WiFi was dropping every minute.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Villa Paradiso Country Manor's terugvoer

Good Afternoon,

Thank you for your positive review!
Hope to see you back soon.

Kind Regards
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Esser V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esser V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf met puik waarde vir geld.

Great verblyf met die beste ontbyt en diens.

Villa Paradiso Country Manor's terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie vir positiewe terugvoer!

Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Lekker dag
Groete
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Chris V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net een aand oorgeslaap.

Was nie baie beïndruk met die kamer nie, was baie klein en het die volgende dag na 'n ander blyplek geskuif en moes weer R2400 ekstra betaal. Ek hoop jul gaan my te gemoed kom en 'n bedrag terugbetaal.

Villa Paradiso Country Manor's terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is jammer dat jy ongelukkig was met die kamer.
Indien hy weer 'n bespreking by ons maak, sal ons sekermaak dat jy n kamer in die A-Blok wat groter is bespreek.

Vriendelike Groete
Elma

Villa Paradiso Country Manor
Anelene E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anelene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld akkommodasie, baie vriendelike staf en uitstekende etes in restaurant.

Pragtige tuine en ontspanne atmosfeer. Kamers is gerieflik genoeg. Al die staf is baie hulpvaardig, vriendelik en die diens is uitstekend.

Sam H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sam H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer baie beknop. Ander inwoners raserig in die nag. Ingang na hotel swak belig in die nag - eers verby gery. GPS-koördinate soos van internet verkry werk nie.

Kamer baie beknop. Ander inwoners raserig in die nag. Ingang na hotel swak belig in die nag - eers verby gery. GPS-koördinate soos van internet verkry werk nie. Rioolreuk kom uit stort se uitlaat. Restaurant se kos is gemiddeld tot swak. Stort baie lekker!

Chantel B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel B
Saam met vriende

Baie netjies en vriendelike diens.

Het lekker gebly en ontbyt was heerlik. Is netjies en baie vriendelike diens.

Sumari M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sumari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ons het lekker gebly, alhoewel, effense groter kamer verwag het as vir die prys wat betaal is. Die restaurant bo in die ontvangs is fantasties en die oggend se ontbyt was baie lekker.

Patience N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience N
Gesin met klein kinders

Beautiful place.

Will go back again.

Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 8, R512, Melodie, Hartbeespoordam, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMGQ3YzdjLTA4ZDQtNDQxZS1hYWRkLWIyNDhjMGNlNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R899  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 4 Plot 8, R512 Melodie 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.718556891719 27.892929668648
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za