Villa Rainbow
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 200R3 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Rainbow is 'n pragtige vakansiehuis op die veilige Eden Rock Forest Estate in die hartjie van Pennington. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige vakansie saam met familie en vriende aangesien die huis 'n lieflike swembadarea vir ontspanning het.
Dié huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. 'n Slaapbank vir kinders is ook in die studeerkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n groot houtdek met 'n swembad, sonstoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.
Die ligging van hierdie landgoed is langs Selborne Gholfklub en is naby die strand en restaurante. Tydens beurtkrag is daar 'n omsetter.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Rainbow sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Resa Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg, Eden Rock Forest Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom