Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Rica Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsey-laan 44A, Villa Rica Eenheid 12, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Rica Ocean View is 'n selforghuis in Port Edward in KwaZulu-Natal. Hierdie huis, wat in 'n veilige kompleks is, spog met 'n pragtige see-uitsig en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie eiendom is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n opwasarea wat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër het. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 8 gaste en gemaklike banke. Gaste kan voor die platskerm-TV wat Netflix het, uitspan en daar is WiFi.

Die leefarea lei na die kuierarea wat 2 enkelbeddens en 'n kroeg met sitplek het. Die skuifdeure lei na die stoep wat 'n ingeboude braai, buitesitplek, sonstoele en 'n uitsig oor die see het. Daar is veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Rica Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Villa Rica Ocean View
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cheriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Ramsey-laan 44A, Villa Rica Eenheid 12, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Rica Ocean View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsey-laan 44A, Villa Rica Eenheid 12, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c95783ae0d722f0ea988b068b8f7d9f75a87cd00c4fcce57fc13638e20cd4d60e05de70a48f2a8228c3225827dcc634ce2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 44A Ramsey Avenue Villa Rica Unit 12 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.054923332195 30.213352132402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem