15% af Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Mrt 2020 tot 18 Apr 2020.
Sheffield Beach Akkommodasie by Villa Royale 1011 | LekkeSlaap
+44
+44

Villa Royale 1011

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 765 R1 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Royale 1011 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Sheffield Beach-kompleks. Die kompleks is naby die strand, inkopiesentrums en verskeie besienswaardighede.

Die woonstel is op die tiende verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers wat asemrowende see-uitsigte het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n TV in elke slaapkamer en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit gratis WiFi, lugversorging en onderdakparkeerplek in. Daar is nog parkeerplek in die kompleks, maar dis slegs vir kleiner voertuie.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad. Daar is 'n baie steil paadjie van die swembad-area wat na die strand lei.

Die kompleks is 'n residensiële gebied en het 'n geen-geraas-beleid, wat dit ideaal maak vir 'n rustige wegbreek.

Besprekings vir gaste onder 25 jaar sonder ouertoesig word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Royale 1011 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Colwyn-rylaan 1, Sheffield Strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 765
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
was R1 765
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
was R1 765
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Strand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYB3OmQjp1mwiF5hl6womt6hVxGnc59vYVP2QgqUUq3ZSKIAxRx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 765, nou Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.48833960603 31.251621371689
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za