Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 402

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Villa Royale 402
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Hannes M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes M
Gesin met klein kinders

Great view. The rest was average.

It was mostly pleasant, except the fact that the doors kept blowing shut. One needs to have a wind draft to cool down the place, so windows are open on both ends of the apartment. The cleanliness was below average when we arrived, as we had unpleasant surprises under the beds. The fact that there is a daily cleaner is convenient. Other than that, the view is great from all rooms. It does take a while to get to a beach; however, so wouldn't recommend for anyone wanting to frequent the beach multiple times a day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

I'm so sorry you feel that way. All information was clearly available on the web about the beaches. Villa Royale is not close to a main swimming beach in Ballito, but we do have a private beach with some rock pools.

Villa Royale 402
Ivan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan D
Gesin met tieners

Great place to stay.

Nice and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Thank you for the review, Ivan. We appreciate your stay at Villa Royale 402 and look forward to your next visit.

Villa Royale 402
Sheena A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheena A
Gesin met klein kinders

Lovely stay with a beautiful view.

We were promised direct entry to a private beach, however, we were very disappointed to find this entrance had been blocked off. This was one of the main reasons we booked at Villa Royale. Guests need to be aware of this before booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Thank you for the feedback.
There must have been something dangerous on the beach for the security to close the access. The feedback was forwarded to the management of Villa Royale.

Villa Royale 402
Marietha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietha V
Gesin met tieners

Pragtige uitsig. Woonstel baie gerieflik.

Toegang tot strand 'n uitdaging vir mense met gesondheids probleme, maar pragtige uitsig oor see vanaf woonstel. Woonstel baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Villa Royale is gelee op 'n rots laag en die toegang na die strand is baie styl. Baie dankie vir die resensie vir die woonstel. Die see uitsig is wonderlik vanaf die woonstel.

Villa Royale 402
Yusuf D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf D
Gesin met klein kinders

Excellent stay, enjoyed every bit of living at Villa Royale 402.

The establishment was very clean and comfortable and also conveniently located, and very safe to reside at Villa Royale 402.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Thank you for the great review. We are very proud of our unit.

Villa Royale 402
Wouter V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Gesin met tieners

Baie nice woonstel met 'n fantastiese uitsig en geriewe.

Parkering effe moeilik maar nadat ons dit gewoond geraak het was dit nie 'n probleem nie. Die ketel het wel die krag laat trip so ek sit dit net op rekord omdat ek nie 'n nuwe ketel wil koop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Goeie middag, Wouter

Dankie vir die terugvoer, ons sal die ketel vervang.

Groete,
Karen

Villa Royale 402
Ganas N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ganas N
Saam met vriende

The worst accommodation that I have stayed in on KZN North coast.

Very poorly maintained unit. Had to leave the place 2 days earlier and move to another place at an additional cost. Will definitely not recommend to anyone. The unit requires serious attention, especially the unbearable in the kitchen of all place. Would really appreciate some sort of compensation or refund.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tammy P
Saam met vriende

Needs a serious revamp and clean.

The area and location is stunning. The unit itself needs tons of work and cleaning. The kettle, extractor fan, fridge were filthy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Benodig 'n ernstige opknapping en skoonmaak.

Die omgewing en ligging is pragtig. Die eenheid self benodig baie werk en skoonmaak. Die ketel, waaier, yskas was vuil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Good morning Tammy

Thank you for your feedback. I will address this with the cleaners as definitely not acceptable
We look forward to you booking with us again

Kind Regards
Karen

Villa Royale 402
Dianna B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Dianna B

Beautiful location, great for a weekend away to catch your breath.

Nice place for a quiet get away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging, ideaal vir 'n naweek om asem te haal.

Lekker plek vir 'n rustige wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo J
Gesin met tieners

Ideaal vir 'n see-vakansie.

Dankie, ek is baie tevrede en het geen probleme ondervind. Het die see in my ore die hele nag baie geniet, asook die dolfyne elke oggend wat verby swem die sonsopkoms oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D
Gesin met klein kinders

Eenheid kort opgradering.

Alhoewel die eenheid netjies is kort dit opgradering. Meeste van die vloerteëls is gekraak. Die badkamers is oud en die gordyne hang aan skroewe. Fantastiese ligging en uitsig oor die see. Die kompleks is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adelene H
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar.

Ons het baie lekker vakansie gehou by Villa Royale 402, net so paar goedjies waaraan aandag gegee moet word is die badkamers wat dringend 'n opgradering nodig het, die toiletsitplek in die hoofslaapkamer se badkamer was stukkend, en dis baie vuil tussen die muur en wasmasjien en tuimeldroër in die eerste badkamer. Die ligging van die plek is wel perfek en ons het dit baie geniet om die son oor die see elke oggend te sien opkom, asook die dolfyne. Maar die plastiek stoepmeubels het ook hulle dae gehad en is baie verweer, die koffiemasjien in die kombuis is vol muf. En die parkering onder is 'n nagmerrie as mens jou kar hoog ag. Verder was alles goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Good day Adelene,

Your comments have been addressed via email correspondence, but please allow me to address them in the public domain for future guests to take note of.

1. Regarding the coffee maker: When doing my check, I did not see any mould, but this could have been cleaned after your departure. I did check inside the machine as well.

2. We replaced one toilet seat on 27 March and another one on 9 April. When the toilet seat broke during your stay, it should have been reported by the cleaners and replaced immediately and not only after your departure.

3. I moved the washing machine and tumble dryer, and found a ladder and a squeegee, but the area was not dirty, so could have been cleaned with the departure as well.

4. I agree the patio furniture needs an upgrade and the parking is very difficult indeed.

I look forward to hearing from you again.

Kind Regards,
Karen

Villa Royale 402
Mosedi M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosedi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and clean place. To take a walk to the beach is big problem, however.

My only problem was walking to the beach. Coming from Johannesburg walking at the beach is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Good afternoon Dan,

Thank you for your feedback, and we look forward to hearing from you again.

The steps down to the beach are rather steep, but the beach itself offers a truly great walk.

Kind regards,
Karen at Chas Everitt Ballito

Villa Royale 402
Zenobia T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenobia T
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Dit was baie lekker, goed gerus, die uitsig is pragtig. Dit sal baie beter wees as die eienaar 'n klein DStv-pakket in die woonstel kan sit, want ons het klein kinders en kon nie buite gaan stap het deur die nag nie. Het ook nie ons eie pakket gebring nie omdat ons 'n Explora het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 402 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Zenobia.

Ek stem saam, dit sal beter wees as daar 'n dekodeerder in die eenheid is. Ek het weer die eienaar gevra om dit te oorweeg.

Groete tot volgende keer.
Karen

Villa Royale 402
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 270
R1 270 R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 270
R1 270 R1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 270
R1 270 R1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwynrylaan 1, Villa Royale Eenheid 402, Sheffield Beach. Noordkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxM2ZkMmFjLTBmZTYtNDZhNS1iMjA2LTA2OWU2MmI2NDY4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 270 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 15 5 1 4 1 Colwyn Drive Villa Royale Unit 402 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488640787641 31.251707202377