Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 703

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 390 R1 182 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Royale 703 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstelkompleks is naby die strand en verskeie besienswaardighede.

Villa Royale 703 bied asemrowende uitsigte oor die see van die sewende verdieping af en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig. Daar is 2 badkamers met storte. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, wasmasjien, tuimeldroër en kookware. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, en DStv in. Die eenheid het 'n enkelmotorhuis en daar is addisionele parkeerplek vir ’n tweede voertuig. Parkeerplekke is nie gepas vir groot voertuie nie.

Die eenheid word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Dit is 'n steil entjie se stap na die strand van die kompleks se swembadarea af. Daar is 'n alternatiewe paadjie vanaf die parkeerplek aan die suidelike kant van die villa. Villa Royale 703 is op krans geleë en spog met 'n uitstekende

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Royale 703 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Villa Royale 703
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 593

Jaar gelys 9

Ligging

  • Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Royale 703 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 390
R1 390 R1 182
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28f0d1177d310b4cf2df51661ff63ce7966b65955cac8937e2ff31092bb1f568dc6d213a4e45853284e9e79f26c3e5f3a37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R1 182 per nag (plek vir 6) 13 5 1 4 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.488580084443 31.251868134918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem