Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R850.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Dit is 'n residensiële kompleks met 'n geen-geraasbeleid.
Ons akkommodeer nie besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 wees.
'n 1-uur skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit beddens op, skoonmaak van badkamers en braai-areas, en vee en opvee van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Parkering is nie geskik vir groot voertuie nie. 4x4 en Combi's
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang